Nood Groep 3 Radio Groep

Nood Groep 3 Radio Groep Nood Groep 3 Radio Groep

19/11/2024
Goeie moreGisteraand kwart voor tien was daar patrolie gery by Vergeet my nie  Daar was gese dat daar n veld brand is wa...
22/09/2023

Goeie more
Gisteraand kwart voor tien was daar patrolie gery by Vergeet my nie Daar was gese dat daar n veld brand is wat kon veroorsaak dat van die ou mense se huis in gevaar kan wees.. Daar was gebruik gemaak van tuinslange deur die lede van die NRRG reaksie lede wat gevra is vir bystand. Hulle het die veldbrand geblis. Wil net dankie sè vir die lede wat kom help het van die NRRG 3 sekror
Izak
Karools
Bosvark
Juanitha
Barend

07/09/2023

Goeie dag almal. Soos julle almal weet vlieg die jaar met n spoed tot n einde. So dit wil se kersfees is om die draai. Ons NRRG 3 span beplan weer om kindertjies te bederf met pakkies wat opgemaak word met lekkertjies. As daar dalk mense is wat skenkings wil maak. Kan julle asb Linda kontak by 062 9113544.

Dankie tog die winter is verby. Maar graag wil ons NRRG 3 reaksie lede dankie se vir elke persoon wat n kombers geskenk ...
07/09/2023

Dankie tog die winter is verby. Maar graag wil ons NRRG 3 reaksie lede dankie se vir elke persoon wat n kombers geskenk het, wat dit weer vir ons moontlik gemaak het om op ons patrolies by minder bevooregte house te kon stop en af te lewer.
Glo my elke persoon het dit baie waardeer.
Mag jul almal n heerlike lentedag he🪷🌺🪷

Wat n groot voorreg was dit vandag gewees om aan die 0/12 hokkie dogters van Cr.Swart Laerskool. Sake wat geborg was deu...
07/09/2023

Wat n groot voorreg was dit vandag gewees om aan die 0/12 hokkie dogters van Cr.Swart Laerskool. Sake wat geborg was deur die NRRG 3 Noodradio groep en Er24 wat die water bottles geskenk het.
Lede die wat maandeliks bydrae maak en lede gelde betaal. Dis te danke aan juĺle wat ons die dogters kon help. 🙏🏻

Twee NRRG 3  bokse is vir die publiek by OK Meyer straat en Hyper Meat and Chicken met vorms vir julle gerief. Die vorms...
07/09/2023

Twee NRRG 3 bokse is vir die publiek by OK Meyer straat en Hyper Meat and Chicken met vorms vir julle gerief. Die vorms kan gebruik word om die Radio groep van die volgende inligting te voorsien.
1, Kan vra om aan te sluit. en n lid word.
2, Inligting te deel wat n voordeel vir die sektor kan wees.
3, Vir ons kritiek en raad gee sodat ons die gemeenskap beter te kan dien.
Op die voorkant van die boks kan gesien word wat die Radio groep bied en wat se diens ons ook lewer. Maak asb gebruik daarvan. Baie dankie en Groete.

Asb asb asb ‼️‼️ As iemand weet van n persoon wat in Aerorand bly wat ons kan help om een keer n week te help met inroep...
06/09/2023

Asb asb asb ‼️‼️
As iemand weet van n persoon wat in Aerorand bly wat ons kan help om een keer n week te help met inroeppe. Groot asb. 🙏🏻Julle kan Linda kontak by
062 9113544

Aan elke persoon wat ons Sektor 3 NRRG se projek ondersteun het met komberse, pakkie sop en donasies. Wil ons graag net ...
29/05/2023

Aan elke persoon wat ons Sektor 3 NRRG se projek ondersteun het met komberse, pakkie sop en donasies. Wil ons graag net baie dankie se vir julle warm Middelburg harte.
Ons eerste gesin het hulle komberse ontvang en hulle self se baie dankie.
Mag julle almal saam met Sektor 3 NRRG n verskil maak.

More ledeLede vergadering 26/5/2023Kan die lede asb vir ons deurgee wie van die lede sal die vergadering bywoon Gee my a...
18/05/2023

More lede
Lede vergadering 26/5/2023
Kan die lede asb vir ons deurgee wie van die lede sal die vergadering bywoon
Gee my asb julle lid nom en naam dan sit ek jou naam op die bywoning register.
Perseel : PPK Kerk H/V Meyer str en SADC str ingang is in SADC str.
TYD : 18:00

BAIE dankie
Tienie

18/05/2023

More gemeenskap radiogroep sektor 3 het n kombers/soppakkies projek. Ons beplan om die 27ste Mei by OK Mineralia en OK Meyerstraat bymekaar te kom vanaf 9h00 tot 13h00. Enige gemeenskap lede is welkom om vir ons asb n kombers/pakkiesop te kom skenk. Dit gaan vir gesinne in ons gemeenskap wat rerig niks het nie. En die koue aande le voor.
Asb maak julle warm harte oop en word deel van die projek.
Julle kan ook met Linda kontak maak vir enige navrae.062 911 3544

Address

Morkel Street
Middelburg
MORKELSTRAAT

Telephone

+27628942300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nood Groep 3 Radio Groep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category