LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers Waar die leser tuis voel ๐Ÿ›‹๏ธ Sluit aan by ons nuusbrief en bly op hoogte van al die LAPA-nuus: https://bit.ly/3yNte9G

25/08/2026

Sommige verhale breek jou hart, maar herinner jou ook hoe ongelooflik sterk die menslike gees kan wees. ๐Ÿค

๐Ÿ“– Begin lees vandag: https://loom.ly/X51Kbxg

    ๐Ÿ†Stories het die vermoรซ om ons te laat onthou, droom en anders na die wรชreld te kyk. โœจ๐Ÿ“šDaarom gee ons vir een gelukk...
25/08/2026

๐Ÿ†

Stories het die vermoรซ om ons te laat onthou, droom en anders na die wรชreld te kyk. โœจ๐Ÿ“š

Daarom gee ons vir een gelukkige leser die kans om ses pragtige Afrikaanse boeke huis toe te neem. Dalk wag jou volgende groot leesavontuur reeds.

๐Ÿ‘‰ Skryf vandag nog in: https://loom.ly/E6GWgD0



๐Ÿ“ข Boekkollig: Pandora deur Marie Spruyt

Pragtige Siprus vorm die agtergrond vir โ€™n verhaal vol romanse, spanning en gevaar. Ontdek wat wag wanneer Pandora se kruik oopgaan.

๐Ÿ‘‰ Lees meer: https://loom.ly/_Q3uQt0

Hoe goed ken jy iemand aan die ander kant van โ€™n skerm? ๐Ÿ‘€Smooch lyk soos die perfekte plek om nuwe mense te ontmoet. Maa...
24/08/2026

Hoe goed ken jy iemand aan die ander kant van โ€™n skerm? ๐Ÿ‘€

Smooch lyk soos die perfekte plek om nuwe mense te ontmoet. Maar iemand gebruik die platform vir iets heeltemal anders.

Wanneer vroue een nรก die ander vermoor word, moet profileerder Suzette Fourie elke leidraad volg voordat die Jagspinnekop weer toeslaan.

As jy lief is vir spanningsverhale, is hierdie boek vir jou ๐Ÿ–ค

๐Ÿ•ท๏ธ Ontdek die storie hier:
https://loom.ly/_BL1YmY

Erla Diedericks

Imagine sitting down for dinner with a family of trolls... ๐Ÿ˜ณTen roasted goats.A cave full of trolls.One pile of eyeballs...
23/08/2026

Imagine sitting down for dinner with a family of trolls... ๐Ÿ˜ณ

Ten roasted goats.
A cave full of trolls.
One pile of eyeballs.
And everyone arguing over who gets to eat them first!

Before long, the cave erupts into complete chaos, with goat bones, mud and hair flying everywhere.

It's the kind of hilarious scene that lets you know from page one that you're in for a wildly entertaining adventure.

If your young reader enjoys silly humour, unforgettable characters and stories that keep them laughing, The Terrible Trolls is a fantastic choice.

๐ŸงŒ Grab your copy today: https://loom.ly/YlmeK-M

๐Ÿ’› Lees hierdie pragtige uittreksel uit Maleierkind โ€“ Stories uit die Bo-Kaap deur Wendy Maartens:"Stories is die goue dr...
23/08/2026

๐Ÿ’› Lees hierdie pragtige uittreksel uit Maleierkind โ€“ Stories uit die Bo-Kaap deur Wendy Maartens:

"Stories is die goue draad wat Suid-Afrikaners saambind. Stories bly leef lank nadat die mense wat dit vertel, gesterf het. Stories sรช vir ons iets van elkeen wat dit vertel het, van die lande waar dit vertel is, hoe die mense geleef het en watter diere daar was.

Ons land is skatryk aan wonderlike stories. Stories help ons om onsself, ander mense, dierevriende en die natuur beter te verstaan en te respekteer. Ek glo met my hele hart hoe meer Suid-Afrikaners na mekaar se stories luister, hoe beter sal dit met ons land en sy mense gaan."

Hierdie is net die begin van โ€™n bundel wat jong lesers op โ€™n ontdekkingsreis neem deur die geskiedenis, mites en volksverhale van die Bo-Kaap.

๐Ÿ’› Lees die volledige uittreksel hier: https://loom.ly/Jtu2vqU

๐Ÿ’›๐Ÿ˜‰ En kry daarna jou kopie: https://loom.ly/dNRSzVY

    ๐Ÿ†Elke boek vertel sy eie storie. Saam vorm hulle โ€™n versameling wat jy nie wil misloop nie. ๐ŸคŽ๐Ÿ“–Van geloof en hoop tot...
22/08/2026

๐Ÿ†

Elke boek vertel sy eie storie. Saam vorm hulle โ€™n versameling wat jy nie wil misloop nie. ๐ŸคŽ๐Ÿ“–

Van geloof en hoop tot verhale wat jou laat glimlag en nadink. Skryf in en maak kans om hierdie besonderse boekpak te wen.

๐Ÿ‘‰ Klik hier om in te skryf: https://loom.ly/E6GWgD0



๐Ÿ“ข Boekkollig: Wilde vere deur Hendie Grobbelaar

Wanneer die lewe onverwags verander, begin die soektog na hoop, genesing en โ€™n plek om weer tuis te voel.

๐Ÿ‘‰ Lees meer: https://loom.ly/F_DWLWo

  ๐Ÿ“š๐Ÿ‚Sommige geniet dit om onder โ€™n kombers in die winter te lees, terwyl ander die son en โ€™n goeie boek in die somer ver...
21/08/2026

๐Ÿ“š๐Ÿ‚

Sommige geniet dit om onder โ€™n kombers in die winter te lees, terwyl ander die son en โ€™n goeie boek in die somer verkies.

Watter seisoen is jou gunsteling vir leestyd?
๐ŸŒธ Lente
โ˜€๏ธ Somer
๐Ÿ‚ Herfs
โ„๏ธ Winter

Vertel vir ons in die kommentaar!

Soms vat dit net โ€™n paar sinne om jou te laat glimlag. ๐Ÿ˜„ Hier is โ€™n voorsmakie van Gunsteling deur Keith Juluka:Cc is vi...
20/08/2026

Soms vat dit net โ€™n paar sinne om jou te laat glimlag. ๐Ÿ˜„ Hier is โ€™n voorsmakie van Gunsteling deur Keith Juluka:

Cc is vir chakalaka
As daar nie chakalaka by โ€™n braai is nie, gaan ek huis toe.

๐Ÿ˜‚ Dis hierdie speelse, eg Suid-Afrikaanse humor wat Gunsteling so lekker maak. Elke bladsy laat kinders die alfabet ontdek deur bekende kos, plekke en oomblikke wat hulle sal herken.

๐Ÿ‘‰ Lees die volledige uittreksel hier: https://loom.ly/N9v-aSY

Lus om verder te lees?
๐Ÿ‘‰ Kry jou kopie hier: https://loom.ly/a7_9p28

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert. ๐Ÿ“šOntdek die aangrypende verh...
19/08/2026

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert. ๐Ÿ“š

Ontdek die aangrypende verhaal van Rebekka. Waar pas sy in hierdie wye wรชreld in? Is sy Boer of Brit? Is sy regtig die jong dame van die herehuis in Oxford? Wat dan van die kaalvoet kind van Kameeldoornplaas?

๐Ÿ“… Woensdag, 19 Augustus 2026 om 10:30 | Paputzis
๐Ÿ“… Woensdag, 11 November 2026 om 17:00 | Paarl-biblioteek

Sien jou daar! โœจ

๐Ÿ”— Besoek die skakel vir meer inligting: https://loom.ly/OLuCm4M

Dis nie net die moordenaar wat jou aandag gaan hou nie. Suzette Fourie is ook โ€™n karakter wat onder jou vel inkruip.As p...
19/08/2026

Dis nie net die moordenaar wat jou aandag gaan hou nie. Suzette Fourie is ook โ€™n karakter wat onder jou vel inkruip.

As profileerder is sy vasbeslote om die waarheid uit te pluis. Sy gee nie maklik op nie, al raak die saak al hoe gevaarliker. Sy weet spore word altyd gelaat. Die vraag is net of sy dit betyds gaan vind.

Erla Diedericks skep weer โ€™n hoofkarakter wat sterk, menslik en onvergeetlik is.

๐Ÿ•ท๏ธ Voeg diรฉ boek by jou leeslys:
https://loom.ly/_BL1YmY

Erla Diedericks

Address

162 Tonetti Street, Midpoint Business Park, Halfway House
Midrand
1685

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LAPA Uitgewers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category