02/10/2025
๐๐ค๐ญ๐จ๐๐๐ซ ๐๐๐ซ๐ฏ๐จ๐๐ซ๐ฆ๐๐๐ง๐: ๐๐จ๐ซ๐๐๐ซ๐ข๐ง๐ ๐ฆ๐๐ญ ๐๐จ๐ฎ๐ข๐ฌ ๐
๐จ๐ฎ๐ซ๐ข๐๐ฐ๐๐ , ๐๐จ๐ฌ๐ฌ๐๐ฅ๐๐๐๐ข
1 Oktober 2025
Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur (DOI) en sy aangestelde professionele span maak goeie vordering met opgradering van Louis Fourieweg in Mosselbaai. Hierdie projek van R540 miljoen is die grootste belegging tot nog toe deur die Wes-Kaapse Regering in padinfrastruktuur in die Tuinroete-distrik. Die projek sal na verwagting in Augustus 2026 voltooi wees.
Die opgradering behels roetine-instandhoudingswerk aan ongeveer 6 km van die bestaande pad, die omskakeling van net meer as 3 km enkelbaanpad na 'n dubbelbaan, die opgradering van kruisings, die bou van 'n sentrale middelmannetjie, die herbelyning en opgradering van die Langeberg Mall-toegangspad, die herbou van die op- en afrit na die N2, die bou van 'n nuwe brug oor die Blinderivier (Twee Kuilen), die bou van 'n voetgangerpaadjie vanaf Waboomweg na Sonskynvallei, 'n nuwe tweerigtingpad onderdeur die spoorbrug op Garretstraat en die bou van 'n nuwe pad wat Garretstraat met Gerickestraat verbind.
โGroot grondwerke en padlae is onder konstruksie aan die landkant van Louis Fourie-pad; die kruisings aan die landkant word herbou, die Blinde-rivierbrug (Twee Kuilen) is onder konstruksie aan die landkant, en stormwaterinfrastruktuur, plaveisel, straatligte en ondergrondse nutsdienste vorder,โ het Jandrรฉ Bakker, DOI Direkteur: Operasionele Ondersteuning, gesรช.
โPadgebruikers gebruik reeds die nuwe ingang na die Langeberg Mall wat reeds groot verligting bring vir die verkeersopeenhopings na en van die mall. Ons wil padgebruikers, maar veral die besighede in en die bestuur van die Langeberg Mall, bedank vir hul geduld tydens die konstruksieproses en die positiewe gees waarin hulle die DOI ondersteun het,โ het Bakker voortgegaan.
โTerwyl werk aan die kruisings voortduur, word padgebruikers herinner aan die huidige verbreding van die padwal op 'n gedeelte van Louis Fourie-pad tussen George-pad en Marshstraat. Ander werke wat tans aan die gang is, sluit in die heropgradering van Louis Fourie-pad tussen Voorbaai en Hartenbos tot by die afrit na Kleinbrakrivier. Ons herinner padgebruikers verder aan die tydelike sluiting van Bally Crescent van 6 tot 29 Oktober vir heropbou, indien alles volgens plan verloop. Alternatiewe toegang is via Watsonstraat en Boltonweg,โ het hy bygevoeg.
โOns is bly om te berig dat die N2-oprit en -afritte voltooi is, en die voetgangerpad voltooi is,โ het Tertuis Simmers, Provinsiale Minister van Infrastruktuur, gesรช. โOns het struikelblokke oorkom, naamlik ondergrondse dienste wat nie akkuraat gekarteer is nie en vervanging van verouderende infrastruktuur om die bou van 'n nuwe pad te vermy,โ het Tertuis Simmers, Wes-Kaapse Minister van Infrastruktuur, gesรช.
โTot op die laaste verslagdatum het die projek 41 423 persoondae se werk geskep teenoor 'n teiken van 58 000 persoondae en 282 werksgeleenthede geskep teenoor 'n teiken van 250. R64,8 miljoen van sy besteding is aan geteikende ondernemings bestee, en nog R6,5 miljoen is aan verkryging van plaaslike ondernemings bestee. 'n Totaal van R8,7 miljoen is bestee aan die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs en ek sien uit daarna om te sien hoe hierdie syfers groei na die voltooiing van die projek, wat steeds op koers is,โ het Minister Simmers bygevoeg.
๐ถ๐๐๐๐๐๐๐
โOns is deeglik bewus van die ongerief van padwerke,โ het Minister Simmers bygevoeg.
โOns bly vol vertroue dat die langtermynvoordeel van hierdie padopgradering die korttermynongerief vir padgebruikers sal oortref en dat die belegging in infrastruktuur ekonomiese geleenthede in Mosselbaai en omstreke sal ontsluit,โ het hy voortgegaan.
๐๐๐ญ๐จ๐๐๐ซ ๐๐ซ๐๐ง๐ฌ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ ๐๐จ๐ง๐ญ๐ก: ๐๐ซ๐จ๐ ๐ซ๐๐ฌ๐ฌ ๐ฎ๐ฉ๐๐๐ญ๐ ๐จ๐ง ๐๐จ๐ฎ๐ข๐ฌ ๐
๐จ๐ฎ๐ซ๐ข๐ ๐๐จ๐๐ ๐๐ฉ๐ ๐ซ๐๐๐, ๐๐จ๐ฌ๐ฌ๐๐ฅ ๐๐๐ฒ
1 October 2025
The Western Cape Department of Infrastructure (DOI) and its appointed professional team are making good progress on upgrades to Louis Fourie Road in Mossel Bay. This R540 million project is the largest investment in road infrastructure by the Western Cape Government in the Garden Route District. The project is expected to be completed in August 2026.
It entails routine maintenance work on about 6km of existing roadway, the upgrading of just over 3km of road from a single carriageway to a dual carriageway, upgrading intersections, constructing a central median, realigning and upgrading the Langeberg Mall access road, rebuilding the on- and offramp to the N2, constructing a new bridge over the Blinde River, constructing a pedestrian walkway from Waboom Road to Sonskynvallei, a new bi-directional road under rail bridge on Garret Street and building a new road to link Garret Street with Gericke Street.
โBulk earthworks and road layers are under construction on the land side of Louis Fourie Road, the intersections on the land side are being rebuilt, the Blinde River Bridge is under construction on the land side, and stormwater infrastructure, paving, streetlights, and subsoil utility works are underway,โ said Jandrรฉ Bakker, DOI Director: Operational Support.
โRoad users are now using the new entry to the Langeberg Mall, which is already bringing great relief to the traffic congestion to and from the mall. We wish to thank road users, but especially the businesses located in and management of the Langeberg Mall, for their patience during the construction process and the positive spirit in which they have supported the DOI,โ Bakker continued.
โWhile work on the intersections continues, road users are reminded of the current widening of the road embankment on a section of Louis Fourie Road between George Road and Marsh Street. Other works currently underway include the resurfacing of Louis Fourie Road between Voorbaai and Hartenbos, extending up to the off-ramp towards Kleinbrakrivier. We further remind road users of the temporary closure of Bally Crescent from 6 to 29 October for reconstruction, if all goes according to plan. Alternative access is via Watson Street and Bolton Road,โ he added.
โWe are pleased to report that the N2 onramp and offramps have been completed, and the pedestrian walkway has been completed,โ said Tertuis Simmers, Provincial Minister of Infrastructure. โWe have overcome obstacles, namely underground services that had not been accurately mapped, and are replacing ageing infrastructure to avoid building a new road,โ said Tertuis Simmers, Western Cape Minister of Infrastructure.
โTo the last report date, the project had created 41 423 person-days of work against a target of 58 000 person-days and created 282 work opportunities against a target of 250. It spent R64.8 million of its spending on targeted enterprises, and another R6.5 million was spent on procurement from local enterprises. A total of R8.7 million has been spent on emerging contractor development, and I look forward to seeing these numbers grow towards the completion of the project, which is still on track,โ Minister Simmers added.
๐ฐ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐
๐๐๐๐๐
โWe are well aware of the inconvenience of roadworksโ, added Minister Simmers.
โWe remain confident that the long-term benefit of this road upgrade will outweigh the short-term inconvenience to road users and that the investment in infrastructure will unlock economic opportunities in Mossel Bay and surroundsโ, he continued.