05/04/2026
๐ฅ๐ช Vastrap 4x4 KLUB โ WAAR AVONTUUR BEGIN! ๐ช๐ฅ
Is jy lus vir stof, modder, duine en โn bietjie adrenaline saam met goeie mense?
Dan is Vastrap 4x4 Klub nรฉt wat jy soek!
Ons is nie net โn 4x4 klub nieโฆ
๐ Ons is โn familie van petrolkoppe
๐ โn Groep wat lief is vir avontuur, lag en lekker kuier
๐ En mense wat nie bang is vir โn challenge nie ๐
๐ Wat ons doen:
Scenic 4x4 uitstappies op privaat plase
Dune ry by plekke soos Witsand
4x4 challenges en kompetisies
Family braais en kamp naweke
Training en fun days vir beginners รฉn pros
๐ฅ Hoekom Vastrap?
Toegang tot unieke roetes wat jy nรชrens anders kry nie
โn Lekker, vriendelike atmosfeer vir die hele gesin
Events wat jou 4x4 รฉn jou skills toets
Onvergeetlike naweke vol stories en laughs
๐ฅ Ons sรช altyd: โAs jy nie daar was nieโฆ het jy uitgemis!!!โ
๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Familie-vriendelik | Avontuurlik | Onvergeetlik
๐ฒ Sluit vandag nog aan!
Kontak Kobus Botha op WhatsApp: 076 397 9720
๐ฅ VASTRAP 4x4 KLUB
Jy bring die 4x4โฆ ons bring die avontuur! ๐ฅ