Benevolent Park Aftree Oord

Benevolent Park Aftree Oord Benevolent Park provides a safe haven for retirees and the frail in a nurturing and caring environment. We strive to maintain peace and harmony at all times.

 What is your take on this?
03/12/2025



What is your take on this?

Baie welkom al ons nuwe vriende op ons blad! Ons staan nou op 260 FB homies.Dankie vir jul belangstelling en ondersteuni...
02/12/2025

Baie welkom al ons nuwe vriende op ons blad! Ons staan nou op 260 FB homies.

Dankie vir jul belangstelling en ondersteuning. Dit word hoogs waardeer.🌻

Daar word gewerk hier langs my huisie. Beide die munisipaliteit en twee handige BP susters wat sommer uit hul eie die pa...
02/12/2025

Daar word gewerk hier langs my huisie. Beide die munisipaliteit en twee handige BP susters wat sommer uit hul eie die papiere wat deur die omheining hier beland begin optel het.

Spanwerk in aksie!

Tannie Mariëtte, Paula en Debbe het vandag hul naaldwerkspan in Klein-Brakrivier by Debbe se woning bederf.Baie, baie da...
01/12/2025

Tannie Mariëtte, Paula en Debbe het vandag hul naaldwerkspan in Klein-Brakrivier by Debbe se woning bederf.

Baie, baie dankie vir jul onbaatsugtigheid week in en week uit. Die eindprodukte is pragtig!

Vandag het die bestuurder van Top Save (Kwa) self saamgekom. Groot waardering mnr Johan Fourie en span, asook die mense ...
01/12/2025

Vandag het die bestuurder van Top Save (Kwa) self saamgekom.

Groot waardering mnr Johan Fourie en span, asook die mense daar by die Community sopkombuis vir die voorbereiding van die smaaklike borde kos.

BAIE, BAIE dankie aan die volunteers van die BP werkersgroep (fondsinsamelingsgroep), ons volunteers van buite BP, die B...
29/11/2025

BAIE, BAIE dankie aan die volunteers van die BP werkersgroep (fondsinsamelingsgroep), ons volunteers van buite BP, die BP raadslede, die homies wat hand bygesit het, die skenkings, die burgemeester en natuurlik ons BP homies en die ondersteuners uit die gemeenskap.

Together Everyone Achieves More!

Al het dit gereën het die Vader BP vandag geseën.

Benevolent sê BAIE DANKIE aan ALMAL!

Groot waardering en baie liefde!

29/11/2025

Haydon… Dankie vir die omgee!

Die vars groente was ‘n treffer… ons eie BP oom wat self hier plant.
29/11/2025

Die vars groente was ‘n treffer… ons eie BP oom wat self hier plant.

29/11/2025

Die tannies wat al vir jare lank elke week naaldwerkklasse hier by BP aanbied. Baie dankie vir die omgee en liefde vir BP.

29/11/2025

BP waardeer hierdie skenking…baie dankie!❤️

29/11/2025

Die opening van die basaar.

29/11/2025

En die ribbon word geknip deur die burgemeester.

Address

Roselind Street
Mossel Bay
6500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Benevolent Park Aftree Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share