21/02/2026
๐ฎ Welkom by Re-Activate โ Mosselbaai ๐
Hierdie kinders was sรณ opgewonde om hierdie retro speelplek behoorlik te geniet! ๐คฉ
Hoe dit werk:
Jy maak โn booking of jy daag sommer op en betaal by ontvangs. Jy vul jou kind se besonderhede op die indemnity vorm in, hulle kry โn bandjie om die games te speel โ en dan begin die groot lekker speel! ๐๏ธโจ
Hier is definitief iets vir almal:
๐ถ Kleiner kinders โ โn lekker speelarea waar hulle veilig kan rondhardloop en ontdek.
๐ง Groter kinders โ die games gedeelte met al die liggies, klanke en aksie!
๐ Slides, muurklim en verskillende afdelings vol retro en moderne games.
๐ธ Photo booths waar hulle selfies kan neem en memories vasvang.
๐ Verjaarsdae by Re-Activate is regtig spesiaal!
Hulle maak dit โn groot fees vir jou kind โ en speel selfs โn ougat verjaarsdag liedjie om hulle geluk te wens. Hoe oulik is dit! ๐ฅณ
๐ Die kos? Regte diner kos, groot melkskommels en โn verskeidenheid drinkgoed om van te kies.
๐ Veiligheid is โn prioriteit โ goeie sekuriteit en kameras hou โn ogie oor alles, so ouers kan ontspan terwyl die kinders speel.
Dis regtig โn amazing speelplek vol energie, pret en herinneringe wat gemaak word!
โจ Kom maak gerus โn draai by Re-Activate Mosselbaai โ besonderhede in die caption.
Location
Shop 34, Bayview Centre
Marsh Street, Da Nova
Mossel Bay, South Africa
6500
Operating Hours
Monday
Closed
Tuesday - Friday
11:00am - 6:00pm
Saturday - Sunday
9:00am - 7:00pm
Phone
+27 79 697 2457
Email
[email protected]
Instagram: