Kameelberg

Kameelberg Kameelberg - Drukkers, Uitgewers & Verpakking

Orania-gebaseer, met diens landswyd.

Ons help met kwaliteit drukwerk, publikasies en verpakking — veral wanneer die werk groter raak as jou lessenaar.

Boeke dra stories, herinneringe en waarde van geslag tot geslag. Daarom geniet ons dit om ou boeke en Bybels weer nuwe l...
04/06/2026

Boeke dra stories, herinneringe en waarde van geslag tot geslag. Daarom geniet ons dit om ou boeke en Bybels weer nuwe lewe te gee.
Bring jou boek na Kameelberg vir ons jaarlikse Boekeherstel-week. Elke boek word met sorg herstel en oorgetrek sodat dit nog jare lank gebruik kan word.
Kontak ons gerus by 079 412 9168

Boeke dra stories, herinneringe en waarde van geslag tot geslag. Daarom geniet ons dit om ou boeke en Bybels weer nuwe l...
04/06/2026

Boeke dra stories, herinneringe en waarde van geslag tot geslag. Daarom geniet ons dit om ou boeke en Bybels weer nuwe lewe te gee.
Bring jou boek voor 29 Mei na Kameelberg vir ons jaarlikse Boekeherstel-week. Elke boek word met sorg herstel en oorgetrek sodat dit nog jare lank gebruik kan word.
Kontak ons gerus by 079 412 9168

25/05/2026

Kennisgewing aan ons kliënteOmdat ons waardes ons werk rig, sal Kameelberg van 14–18 Mei gesluit wees ter ondersteuning ...
13/05/2026

Kennisgewing aan ons kliënte

Omdat ons waardes ons werk rig, sal Kameelberg van 14–18 Mei gesluit wees ter ondersteuning van Hemelvaart en die Kaalvoet-konsert.

Ons glo daarin om nie net goeie werk te lewer nie, maar ook om ruimte te maak vir geloof, kultuur en gemeenskap — waardes wat diep deel vorm van wie ons as onderneming is.

Dankie vir u begrip en voortdurende ondersteuning.

Het jy ou of kosbare boeke wat jy graag wil bewaar?Ons help jou om dit professioneel te digitaliseer.* Afsny van rugkant...
11/05/2026

Het jy ou of kosbare boeke wat jy graag wil bewaar?
Ons help jou om dit professioneel te digitaliseer.

* Afsny van rugkante
* Hoë kwaliteit skandering
* Ontvang jou boek as ’n PDF dokument
* Vanaf R350 per boek

Onderhewig aan kwotasie.

Kontak ons gerus vir meer inligting:
079 412 9168

KrambindboekiesKameelberg Drukkers – krambindboekies vir professionele en bekostigbare drukwerk.079 412 9168 | admin@kam...
01/05/2026

Krambindboekies
Kameelberg Drukkers – krambindboekies vir professionele en bekostigbare drukwerk.
079 412 9168 | [email protected]

uitgewers.kameelberg.co.za

BesigheidskaartjiesKameelberg Drukkers – besigheidskaartjies wat ’n sterk eerste indruk maak.079 412 9168 | admin@kameel...
29/04/2026

Besigheidskaartjies
Kameelberg Drukkers – besigheidskaartjies wat ’n sterk eerste indruk maak.
079 412 9168 | [email protected]

uitgewers.kameelberg.co.za

Kameelberg Drukkers – kwaliteit drukwerk wat nie net goed lyk nie, maar ook lank hou.
27/04/2026

Kameelberg Drukkers – kwaliteit drukwerk wat nie net goed lyk nie, maar ook lank hou.

Address

Sandsteenstraat
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kameelberg:

Share

Category