Kameelberg Uitgewers

Kameelberg Uitgewers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kameelberg Uitgewers, Publisher, Sandsteenstraat, Orania.

16/12/2025
Vir die wat wonder of die Afrikanerstrewe na vryheid na die woestyn verdwyn het... woon gerus hierdie by.
12/12/2025

Vir die wat wonder of die Afrikanerstrewe na vryheid na die woestyn verdwyn het... woon gerus hierdie by.

๐—•๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฏ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด: ๐—™๐—ฒ๐˜€๐˜๐˜€๐—ฐ๐—ต๐—ฟ๐—ถ๐—ณ๐˜ โ€“ ๐—ข๐—ผ๐—ฟ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ฟ. ๐—ž๐—น๐—ฎ๐˜‚๐˜€ ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ป ๐˜ƒ๐—ผ๐—ป ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฅ๐—ผ๐—ฝ๐—ฝ

Dr. Klaus Baron von der Ropp, โ€™n doktor in die regte, skrywer, politieke adviseur en voormalige uitvoerende beampte van die Duitse Instituut vir Internasionale en Veiligheidsaangeleenthede, het โ€™n onuitwisbare bydrae gelewer tot die beskerming van minderheidsregte en die debat oor nasionale selfbeskikking in Suid-Afrika.

Dr. Von der Ropp se belangstelling in die Afrikaner se lot het โ€™n lewenslange hartstog geword nadat hy op 13 Desember 1975 nรก vier dae in die Namibwoestyn op die rand van dood deur lede van die destydse SAW gered is.

Sedertdien het hy meer as 180 akademiese en joernalistieke artikels oor Suid-Afrika, die Afrikaner en verwante temas gepubliseer.

Nou, presies 50 jaar nรก sy redding uit die Namibwoestyn, vier ons sy nalatenskap met die bekendstelling van โ€™n besondere huldebundel. Die bundel is saamgestel met 20 van sy invloedrykste stukke (10 akademies en 10 joernalistiek), saam met โ€™n inleiding, โ€™n kort lewenskets, โ€™n volledige bibliografie รฉn die reddingsverhaal uit die oogpunt van die soldaat wat hom opgespoor het.

๐Ÿ“… Saterdag 13 Desember 2025
๐Ÿ“ Kruger-galery, Voortrekkermonument, Pretoria
โฐ 11:00โ€“13:00

Hierdie unieke geleentheid vind tegelyk by die Voortrekkermonument en in Berlyn, Duitsland, plaas. Gaste skakel per Teams in vir die oorhandiging en heildronk. Dit kan in persoon bygewoon word, maar jy kan ook virtueel inskakel.

๐Ÿ”— Skakel om virtueel in te skakel:
https://youtube.com/live/-P4JrYn3EnU

๐Ÿ‘‰ RSVP vรณรณr 12 Desember 2025: [email protected]

Gerhard tower met sy fyn tekeninge wรชrelde op wat tegelyk bekend en verbeeldingryk is. Gerhard het โ€˜n versameling van 6 ...
12/12/2025

Gerhard tower met sy fyn tekeninge wรชrelde op wat tegelyk bekend en verbeeldingryk is.
Gerhard het โ€˜n versameling van 6 werke gekies om as voorblaaie vir die 2026 reeks dagboeke aan te bied.
Hierdie reeks is perfek vir diegene wat inspirasie in elke oogopslag soek.

Kry vandag jou sketsvanger-dagboek! https://uitgewers.kameelberg.co.za/sketsvanger/

04/12/2025
21/11/2025

Kameelberg Uitgewers dankie Vir my dagboek.
Nou is ek reg vir 2026.
Skakel gerus vir n kwotasie.

Address

Sandsteenstraat
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameelberg Uitgewers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kameelberg Uitgewers:

Share

Category