24/08/2026
Bart gesels, vanoggend, 24 Augustus in Spraaksaam tussen 8:00 en 9:00, met Andre vd Westhuizen oor die AP Kerk Orania Dankfees 2026.
Spraaksaam word moontlik gemaak deur Kambrolandskap Koöperatief.
Luister op 95.5FM,aanlyn by www.radioorania.co.za of op die Radio Orania-toep.
📱Gesels saam en stuur 'n boodskap na die ateljee by 082 601 4919.
Radio Orania - Vryheid in Klank!