Koerania

Koerania Koerania is Orania se Gemeenskapskoerant met meer as net die gemeenskap se nuus en advertensies.

Orania is nie te groot vir groot musiek nie.
05/09/2026

Orania is nie te groot vir groot musiek nie.

Ek voel myself altyd tuis hier, op 'n heel anderste manier. En die eerste Oraniër wat ek raakloop is oom Paul.

Sportskiet is 'n sport waar dissipline uiters belangrik is.Korrel en klits hom!Orania se jongspan, mans en dames kan moo...
22/08/2026

Sportskiet is 'n sport waar dissipline uiters belangrik is.
Korrel en klits hom!
Orania se jongspan, mans en dames kan mooi mik!
www.koerania.co.za

Weet jy waar om al die Vrouebeelde in die land te kry?Weet jy wie hulle was en waarvoor hulle gestaan het?Die Erfenissti...
22/08/2026

Weet jy waar om al die Vrouebeelde in die land te kry?
Weet jy wie hulle was en waarvoor hulle gestaan het?
Die Erfenisstigting doen moeite om ons geskiedenis te bewaar!

Werk jy hard om jou tuin in 'n pragstuk te omskep?Ons Paradys Tuinuitdaging bied aan elkeen met groen vingers 'n geleent...
22/08/2026

Werk jy hard om jou tuin in 'n pragstuk te omskep?
Ons Paradys Tuinuitdaging bied aan elkeen met groen vingers 'n geleentheid om met hul pogings te spog.
Registreer binnekort om 'n moontlike wenner te wees.

Nuusbrokkies som 'n paar stories op en die Kontreiwinkel spog met nuwe en bekende voorraad vir elke huis.Laat Koerania b...
22/08/2026

Nuusbrokkies som 'n paar stories op en die Kontreiwinkel spog met nuwe en bekende voorraad vir elke huis.
Laat Koerania by jou huis of kantoor aflewer. Teken in! Slegs in Orania.
https://www.koerania.co.za/intekenvorm

Daar loop nog 'n professor in Orania rond. Die Musiekblyspel het blye tyding gebring en die gehoor gons oor die lekkerte...
21/08/2026

Daar loop nog 'n professor in Orania rond. Die Musiekblyspel het blye tyding gebring en die gehoor gons oor die lekkerte van musiektalent!
Wilna Adriaanse se nuutste boek is lekker leesstof.
Mnr en Mej Dassie sien die lig!
www.koerania.co.za is waar Orania se gemeenskapsnuus te vinde is.

Bo-Karoo Opleiding se nuwe koshuise kry name en neem gestalte aan.Maak vandag 'n kwaliteit keuse vir jou student!
21/08/2026

Bo-Karoo Opleiding se nuwe koshuise kry name en neem gestalte aan.
Maak vandag 'n kwaliteit keuse vir jou student!

Wanneer jy geld spandeer om die land beter te leer ken, kan jy dit gerus by die Boskamp se verskeidenheid opsies spandee...
21/08/2026

Wanneer jy geld spandeer om die land beter te leer ken, kan jy dit gerus by die Boskamp se verskeidenheid opsies spandeer. Ongerepte natuurskoon, gerieflik en alles wat 'n individu, paartjie of gesin mag benodig.

Watter besigheidsgeleenthede is daar in Orania? Orania is enige entrepreneur se droomplek!BAIE geluk met jou 86ste verja...
20/08/2026

Watter besigheidsgeleenthede is daar in Orania?
Orania is enige entrepreneur se droomplek!
BAIE geluk met jou 86ste verjaardag, oom Hendrik Verwoerd!

Address

Orania, Noord-Kaap
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koerania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share