Kersligmedia

Kersligmedia Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kersligmedia, Publisher, Randstraat, Oudtshoorn.

Kersligmedia is ’n fasiliterings- en publikasiediens wat daarop toegespits is om skrywers en digters by te staan met die professionele publikasie van hulle eie werk.

Geluk met die sukses van jou twee boeke Yolandi Claassens  Dankie dat jy die pad met Kersligmedia gevolg het. Een van di...
08/03/2026

Geluk met die sukses van jou twee boeke Yolandi Claassens Dankie dat jy die pad met Kersligmedia gevolg het. Een van die dae is Kruispad ook op die rakke.

Deur Christa Steyn-Bezuidenhout

Two exceptional English books published by Kersligmedia with covers designed by the team of Creative Partner, are on the...
24/02/2026

Two exceptional English books published by Kersligmedia with covers designed by the team of Creative Partner, are on their way.
Sanu Meerkat by Rudolph de Wet is much more than simply a story about a Kalahari meerkat who loves to run. The book is definitely not just for children. Through Sanu's adventures he tells the story of those among us who are different and who see the world differently.
The second book, Hand in Hand with ADHD by Marone Vosloo shows that living with ADHD is a thrilling journey and not a life sentence. Having been diagnosed with ADHD at 50, Marone has experienced not only the challenges but also the gift of living with ADHD and shares her experience and knowledge with readers. Keep an eye on our page for publication dates of these two titles.

Hierdie is 'n gulde geleentheid om skryfvaardighede te verfyn. As jy in die Mosselbaai-omgewing is, spring en bespreek j...
10/02/2026

Hierdie is 'n gulde geleentheid om skryfvaardighede te verfyn. As jy in die Mosselbaai-omgewing is, spring en bespreek jou plek.

Het jy al daaraan gedink dat elke letter van elke woord van elke paragraaf en elke leesteken op elke bladsy van elke boe...
02/12/2025

Het jy al daaraan gedink dat elke letter van elke woord van elke paragraaf en elke leesteken op elke bladsy van elke boek deur 'n skrywer beplan en geplaas is. Iemand het daarna elke paragraaf versorg, elke bladsy uitgelê en elke boek ontwerp, gedruk en afgelewer.
As jy die woorde ingespan het, is Kersligmedia hier om die res van die proses te behartig. Loer op ons webtuiste en kontak ons oor daardie manuskrip wat wag om 'n boek te word.

20/11/2025

Die proefkopie van Kersligmedia se jongste boek is pas afgelewer. Het jy 'n manuskrip wat wag om gepubliseer te word? Loer gerus op ons webtuiste, www.kersligmedia.co.za en laat weet hoe ons jou kan bystaan.

12/11/2025

TUINROETE NUUS - Elke hond kry dalk sy...

12/11/2025
07/11/2025

Grootbrak Boekeblaf Leesfees begin vanaand. Ons skarrel reeds van Vroegoggend om die plek reg te kry. Tien skrywers, twee musikante, hope boeke en interessante stories. Gaan loer op Grootbrak Boekeblaf se Facebook-blad vir die program.

07/11/2025
Dit was 'n voorreg om Saterdag die bekendstelling van Yolandi Claassens se twee Kersligmedia-boeke by Reed Valley, Mosse...
27/10/2025

Dit was 'n voorreg om Saterdag die bekendstelling van Yolandi Claassens se twee Kersligmedia-boeke by Reed Valley, Mosselbaai, te kon behartig. Die beter nuus is dat sy toe sommer bykans 30 boeke daar en dan verkoop het Welgedaan Yolandi.

Address

Randstraat
Oudtshoorn

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kersligmedia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category