DJ BRAD

DJ BRAD Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from DJ BRAD, DJ, Paarl.

14/11/2025

n Aanval op jou gebedslewe is ’n aanval op jou toekoms. Hou aan bid!🙏

29/10/2025

Nooit sal ek d**k ek is beter as ander nie , want ons almal het verskillende definisies van swaar kry💪.

Family ♥️
19/10/2025

Family ♥️

DJ BRAD IS THE NAME 🇿🇦
19/10/2025

DJ BRAD
IS THE NAME 🇿🇦

17/10/2025

Jy lock jou profile,
but jou kamer deur is
a gordyn🤣

15/10/2025

Jy wil mos ń onderwyser date 🙄 nou moet jy na elke fight hoor “ Ek sal jou ń les leer “ 😭

14/10/2025

Is daar nou een dier is waarvoor ek bang is , is dit n vrousmens wat manne slaan 😩

04/10/2025

Ek het my mind op gemaak , EK WIL TROU ! 😭

03/10/2025

Phone se charger is ook al wat ek deesdae indruk.

30/09/2025

Mense kan meer as jou het maar hulle haat jou omdat hulle jou haat vir wie en wat jy is 💯

26/09/2025

Kyk mooi na jouself.

Niemand sal dit so goed doen soos jyself nie🥹

Saron Liefde ♥️🏠
22/09/2025

Saron Liefde ♥️🏠

Address

Paarl

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27849698813

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ BRAD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category