
25/07/2025
Voormalige kleuterskoolonderwyseres erken sy het kleuter verdrink
GAUTENG. – Amber Lee Hughes (25), ‘n voormalige kleuterskoolonderwyseres, het skuld vir die moord op Nada-Jane Challita, die vierjarige dogter van haar kêrel, in die Johannesburg-hooggeregshof beken. Hughes het erken sy het die kleuter ná ‘n rusie met haar pa verdrink.
Lees meer hier:
GAUTENG. - Amber Lee Hughes (25), 'n voormalige kleuterskoolonderwyseres, het skuld vir die moord op Nada-Jane Challita, die vierjarige dogter van haar kêrel, in die Johannesburg-hooggeregshof beken.