Storietyd saam Stella

Storietyd saam Stella As kind het ek gereeld saam ouma draadloos stories geluister. Ek lief n lekker storie!! Mag jou dankie lys altyd langer wees as jou kla lys en vra lys.

Be Blessed & Be a Blessing too!

Gaan luister gerus na die vervolg verhaal op my youtube kanaal daagliks.
11/12/2025

Gaan luister gerus na die vervolg verhaal op my youtube kanaal daagliks.

Daaglikse voorlesings uit n verskeidenheid boeke, media platvorms en uit my pen

11/12/2025

Hallo liewe luisteraars. Ek kry deesdae vreeslik opdraende op FB oor die musiek wat ek vir storie intro's en agtergrond gebruik. Hulle is verskriklik streng op die gebruik van musiek al is dit net n stukkie daarvan. Daarom sal ek voortaan meer op my Youtube platvorm stories plaas. Gaan gerus Storietyd saam Stella op Youtube en maak seker jy SUBSCRIBE, LIKE, COMMENT(soos altyd) en natuurlik SHARE SHARE SHARE. My storie platvorm is nog altyd gratis
As dit op jou hart is om te saai in my talent kan jy gerus so maak.
E Rossouw, Capitec, 1648245836, verwys: SAAD

Baie liefde
Stella

PS: ek sal nog stories op fb plaas maar sonder musiek.

10/12/2025

Ek het vir julle almal 'n lekker bederf. Ek het die voorreg gehad om 'n vervolg verhaal te kon opneem. Die talentvolle skrywer is Ellen Cawood, 'n Kaapse onderwyseres. Sy is ook die werderhelf van Martin Cawood van Stories van MynerMartin . Die vervolgverhaal bestaan uit 28 episodes. Ek plan om elke dag n episode te plaas. Dis so ietsie anders as die korter stories wat ek gewoonlik plaas. Ek hoop julle gaan dit geniet.
Groete
Stella

10/12/2025

'N Voorlesing uit Marietjie Nel se blad Klokkies en Granate

Speel saam. Ek kry ongelukkig niks, maar julle is dalk meer lucky!
09/12/2025

Speel saam. Ek kry ongelukkig niks, maar julle is dalk meer lucky!

07/12/2025

Die reuk van Liefde

06/12/2025

Die pad wat agter my voete lĂȘ - Katrienkie

DankieRonelle Wethmar vir die heerlike kuier en bederf vandag ###
26/11/2025

Dankie
Ronelle Wethmar vir die heerlike kuier en bederf vandag ###

23/11/2025

Address

Parys
9585

Telephone

+27828879778

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Storietyd saam Stella posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Storietyd saam Stella:

Share