Stephanus Rabie

Stephanus Rabie Director - Boer soek 'n vrou

22/04/2021
Hello Instagram. Its been a while since my last post. Been working super hard and no time for them social channels. Even...
05/04/2021

Hello Instagram. Its been a while since my last post. Been working super hard and no time for them social channels. Eventually we found some time for a proper break after 14 months of non stop graft. Me and are chilling at the legendary in Plettenberg Bay for the week. Such a lekker place to relax.
|
|
|
|
|

23/09/2020

Kyk hierdie môre-aand 21:00 op Dit was so ‘n epic trip saam met van my gunsteling mense in die hele ganse wêreld! Baie dankie vir die wielle en slaapplek sommer alles in een! Ysland is absoluut next level. Hierdie sal julle baie lus maak om sommer gou ‘n draai daar te gaan maak as die vlugte weer oopmaak! Gees!
|
|
|
|
|
|
|

17/09/2020

Super opgewonder vir “Ver in die Wêreld -Ysland” wat vanaand 21:00 op begin. Die program bestaan uit 2 episodes waar ons saam met ‘n Afrikaanse marine bioloog, Mia Cerfonteyn (my mede alamni), wat daar woon en werk hierdie beeldskone land verken. In die eerste episode leer ons vir Mia beter ken en vind meer uit oor haar daaglikse lewe en werk in Reykjavik. In die tweede episode vat ons die pad met ‘n en ontdek die asemrowende en interessante landskap.
Ek is regtig trots oor wat ons kon vasvang. Moet dit nie misloop nie. Ek mis reis so baie en met die grense wat weer oop gaan, is hierdie die perfekte lusmakertjie om mens weer aan die gang te kry om die uithoeke van die wêreld te gaan beleef!

Lekker Jonkershoek mission saam met .
30/08/2020

Lekker Jonkershoek mission saam met .

14/07/2020

Kyk vnd hoe kuier by saam met . Wie kan raai waar sy nickname “Hempies” vandaan kom? Hulle proe bitter spesiale wyn, 14jaar in barrel is klaarblyklik hoe mens goeie Merlot maak... Sy klap ook ‘n koffie saam met by vir lekker chats bou en kom braai ‘n grass fed gesonde non-antibiotisie bees wat ‘n wonderlike lewe gehad het uit die deli. Die storie is bitter mooi afgeneem deur en het nie net vir Anzél ge-makeup nie, sy het ook Ook Hempies se hare geknip. .daniel is ons security en run die bounce soos ‘n ware beligting guru. En se shutter vang die mooiste foto’s wat al ooit op die plaas geneem is. Ok my post is nou amper langer as die program! Kry ‘n glas wyn en geniet dit vnd op 17:30.

Address

Marine Drive
Plettenberg Bay
6600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stephanus Rabie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share