Cre8tive Identity

Cre8tive Identity We do Social media marketing
Advertisement designs
Logo designs

Kom maak gerus 'n draai by ons stalletjie! Agter die verhoog langs die Vetplant stalletjie.Ons het 'n groot verskeidenhe...
18/07/2025

Kom maak gerus 'n draai by ons stalletjie! Agter die verhoog langs die Vetplant stalletjie.

Ons het 'n groot verskeidenheid Personalized Geskenke, Hemde, Tumblers, Bekers, kombuis goed, puzzles, opvoedkundige speelgoed, ornamente, ens.

Ons maak meeste net daar by die stalletjie, het voorafgemaakte hoid goedjies en maak ook op bestelling en koerier na jou toe!

Kom loer gerus in!!!!

Cre8tive Identity is weer vanjaar terug by die Kierieklapper Kunstefees vir al julle drukbehoeftes, van personalised geskenkies soos gedrukte klere, koppies, leer items tot branding prints soos flyers, stiekers, en labels (en nog vele vele meer)!🥳🤩

Address

Polokwane
0699

Telephone

+27795279710

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cre8tive Identity posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cre8tive Identity:

Share