09/01/2026
En so het ons n wonderlike December gehad waar ons ook bietjie kon rus en aflsuit saam met die nuwe winkels wat ons by gekry het in die fees seisoen.
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke klient wat ons het. Gaan loer gerus op die link hier onder en kyk waar is die naaste winkel in jou area wat ons reeks aan hou, gaan support hulle en so ook vir ons.
https://4kingfantasties.co.za/store/
Welkom aan die nuwe stockists:
- SPAR Murrayfield in Pretoria
- Nautica SPAR and TOPS in Langebaan
- The Flying Pig in Polokwane
- Plum Tree Parys Candy Man in Parys
- VleisKus in Veldrift
- BeesBoer Plaasslaghuis in die Vrystaat
- Dwarskersbos Mini Market & Liquor Store in die Wes Kaap
- Butcherman in Hendrina
- Die Spens in Brits
- Balfour Motors Kiosk in Mpumalanga
- Rooikraal Slaghuis in Centurion