Ruhaan Booysen Films

Ruhaan Booysen Films Watch my Short Films on YouTube 💪❤️
Second Official Page. https://youtu.be/3NYNGoedNjA Ruhaan Booysen is a young self-taught filmmaker in Port Elizabeth.

My Goal is to inspire and Motivate subscribers to reach for greatness. Please consider Subscribing on my YouTube channel.

🎬 A small dream can become something incredible with the right support. ❤️For years, I've dedicated myself to creating f...
29/07/2026

🎬 A small dream can become something incredible with the right support. ❤️

For years, I've dedicated myself to creating films, capturing stories, and producing content that inspires people. Every project has been built with passion, determination, and countless hours of hard work.

Right now, I'm at a point where my biggest challenge isn't creativity—it's having the equipment to keep creating.

My editing computer is no longer able to keep up, and I'm raising funds to invest in: 💻 A reliable editing PC 🎥 Filmmaking equipment 💾 Storage drives 🎬 Essential production gear

My goal is R20,000, and every contribution—no matter how big or small—brings me one step closer.

If you're unable to donate, that's completely okay. One share could help this post reach someone who can. That alone would mean the world to me.
Every donation helps me continue telling stories, creating films, and building something bigger than myself.❤️🫂

If you'd like to support my journey, you can donate using the QR code or the BackaBuddy link below.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-ruhaan-booysen-films~2

Thank you to everyone who has supported, encouraged, shared my work, and believed in me over the years. I truly appreciate every single one of you.

Every story deserves to be told. Your support makes it possible.

29/07/2026

🎉 GIVEAWAY TIME! 📸

I'm giving ONE lucky winner a FREE Professional Photoshoot valued at R1000! 🥳

Here's how to enter:
✅ Share this post.
✅ Follow Ruhaan Booysen Visuals.
✅ Tag 3 friends in the comments.

🔥 Every 3 friends you tag = 1 extra entry!
The more friends you tag, the better your chances of winning.

📅 Competition closes: 31 August 2026

Good luck to everyone! Thank you for your amazing support. I can't wait to capture someone's special moments! ❤️📷

PORT ELIZABETH ONLY📸

📌DISCLAIMER: To qualify for this giveaway, all tags, comments, and entries must be made on the original giveaway post only.

Comments or tags on shared posts will not be counted. Participants must complete all entry steps to be eligible to win. T&Cs apply.

21/07/2026

SHARE ASB HIERDIE POST❤️🙏

Baie van julle ken my al vir jare. Julle het my films gekyk, gedeel, gelag en gehuil saam met die stories wat ek vertel het. En ek is dankbaar vir elke een van julle.

Maar die waarheid is — ek sukkel nog steeds om hierdie drome behoorlik te finansier.

10 jaar lank het ek alles self gedoen met geen sponsors nie, net ek en my kamera en mense wat geglo het in wat ons bou.

Maar ek het hulp nodig om dit reg te doen.

Enige bedrag help. R10, R20, R50 — alles tel.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-ruhaan-booysen-films~2

Hier is my banking details vir enige een wat nie op BackaBuddy wil donate nie

Account holder: Ruhaan Booysen
Account number: 2126156435
Account type: SA
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765

Dankie vir julle support al die jare. Dit beteken meer as julle weet. 🙏

As bydra nie vir jou moontlik is nie — deel hierdie post, asseblief. Jy weet nooit wie dit sien kan dalk sal kan help🙏❤️

Baie Dankie Weereens❤️🫂

tiktok.com/
15/07/2026

tiktok.com/

Baie Dankie vir 150K Followers op hierdie page ❤️🙇‍♂️
08/07/2026

Baie Dankie vir 150K Followers op hierdie page ❤️🙇‍♂️

Ek is opsoek na mense wie belangstel om in my Short Films te speel. Enige ouderdom is welkom, jy het nie experience nodi...
07/07/2026

Ek is opsoek na mense wie belangstel om in my Short Films te speel. Enige ouderdom is welkom, jy het nie experience nodig om deel te neem nie.

jy moet in Port Elizabeth bly.✨️🇿🇦🌍

Let wel. Ek bied jou nie n werk aan nie. Ek gee jou een geleentheid om in een film te speel. Net die actors wat hulle self bewys sal nog n geleentheid kry🎥🙏

Ek wil ook graag different locations gebruik in my films. Ek Sal dit waardeer as Club owners, restaurants, Barbershops of enige klein businesses wat ons Kan help asseblief🙇‍♂️🙏

Mense wie hulle huise en kare sal kan beskikbaar maak vir ons om te shoot🙇‍♂️

Enige help Sal waardeer word🤞❤️

Baie dankie.

Ek het sover 2 films klaar geskiet wat ek nie kan klaarmaak nie 💔😭My rekenaar is oud en gee al hoe meer problems — soms ...
03/07/2026

Ek het sover 2 films klaar geskiet wat ek nie kan klaarmaak nie 💔😭

My rekenaar is oud en gee al hoe meer problems — soms vries dit heeltemal terwyl ek werk. Ek het letterlik gestruggle om net te edit omdat dit so stadig is. Dit is nou heeltemal af en ek kan niks doen nie😢

Dis hoekom ek hierdie fundraiser begin het — nie net vir 'n nuwe rekenaar nie, maar vir equipment wat my hele workflow 10 keer beter gaan maak. 🎬💯

Hoekom dit saak maak: hoe beter my toerusting, hoe vinniger en hoe beter kan ek vir julle stories bring — soos ons altyd gedoen het, saam. ❤️
Elke donasie bring ons nader aan die goal. Selfs R10 of R20 maak 'n groot verskil as ons almal saamstaan 🤞

Link om te donate 👇

https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-ruhaan-booysen-films~2

Baie Dankie Clara Smith❤️🫂Ek waardeer dit🙏🙇‍♂️Hier is my banking details vir enige een wat nie op BackaBuddy wil donate ...
30/06/2026

Baie Dankie Clara Smith❤️🫂Ek waardeer dit🙏🙇‍♂️

Hier is my banking details vir enige een wat nie op BackaBuddy wil donate nie

Account holder: Ruhaan Booysen
Account number: 2126156435
Account type: SA
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765

https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-ruhaan-booysen-films~2

As bydra nie vir jou moontlik is nie — Share hierdie post, asseblief. Jy weet nooit wie dit dalk sien en sal kan help🙏❤️

Baie Dankie Weereens❤️🫂

Baie Dankie aan almal wat sovêr die Fundraising Support het❤️🙌Ek verstaan nie almal is bevoorreg om te Support deur te d...
30/06/2026

Baie Dankie aan almal wat sovêr die Fundraising Support het❤️🙌

Ek verstaan nie almal is bevoorreg om te Support deur te donate nie🫂💪 Ek waardeer elke manier van Support even almal wat die post like, comment en share🫶

Weet net almal van julle beteken die wereld vir my🌏Support asseblief die Fundraising deur n R20 te donate of even hierdie post te Share🙏

Vir almal wat wil donate kan op die link hieronder druk👇🙇‍♂️

https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-ruhaan-booysen-films~2

Weereens Baie Dankie vir al die Liefde en Support😁✊️

Baie Dankie

My name is Ruhaan Booysen, and I'm an independent filmmaker from Kleinskool, Gqeberha (Port Elizabeth), South Africa. For over 10 years I have been ...

Address

Port Elizabeth

Telephone

+27649142207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruhaan Booysen Films posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ruhaan Booysen Films:

Share