Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6 Lesa-Maré is 'n aanbieder by Luister FM 89.6/90.6 - Skakel in op Grootbek Brekfis & Klein Saterdag

Op haar gelukkigste, is daar koffie, goeie boeke en agtergrond musiek, want sy glo die lewe kort sy eie klankbaan. Lesa-Maré is nuut op die radiogolwe, maar met 'n passie vir teater en skryf, gepaard met 'n borrelende persoonlikheid kom uitsaai soos tweede natuur vir haar. Haar liefde vir Afrikaans musiek het gegroei op skool met alternatiewe musiek as invloed, Koos Kombuis, Karen Zoid, Melktert K

ommissie word heel bo aan 'n lys van gunstelinge geskryf. Lesa het na skool haar BA Graad in Media, Kommunikasie & Kultuur by NMMU behaal, op Port Elizabeth. Sy mik nooit vir die sterre, want sy glo die maan is baie beter - "droom groot, wie kan jou keer"!

26/04/2025

Skakel eerskomende Maandag in omstreeks 10h20 op die Jacques Killian Brunch.

Twee plaaslike helde, Adjudant Offisier Damian Theron en K9 'Night' kom kuier in die Luister FM ateljee.

Dit is vir ons 'n groot voorreg om hulle storie met ons luisteraars te deel.

Dis Wêreld Boekedag! Skakel in vanaand op     waar ons ales boeke gesels en 100 Jaar van Afrikaans vier! Luister FM Lesa...
23/04/2025

Dis Wêreld Boekedag!
Skakel in vanaand op waar ons ales boeke gesels en 100 Jaar van Afrikaans vier!

Luister FM
Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

Skakel in saam met my op   wanneer ek met Herman Kleinhans gesels oor sy nuutste snit "Môre Dellie"18h20 op Luister FMLe...
22/04/2025

Skakel in saam met my op wanneer ek met Herman Kleinhans gesels oor sy nuutste snit "Môre Dellie"

18h20 op Luister FM
Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

22/04/2025

Jakkie Louw Amptelik het eers vir ons 3 Pikkewyne gebring en nou laat hy die partytjie hop met 3 Varkies! Skakel in om 08h20 wanneer die Grootbek Brekfis op Luister FM 89.6/90.6 span met hom gesels!

Luister FM
Gertjie "ou buddy ou pjel" De Jager
Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

Dag 111 van 365: My Musiek DialoogDaar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gu...
21/04/2025

Dag 111 van 365: My Musiek Dialoog

Daar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gunstelinge is. Dié jaar deel ek van my gunstelinge.

Ek was nog altyd met die maan gepla, of wel die maan met my...
R.E.M.. se Man on the Moon sal altyd my hartsnare trek...

"Man On The Moon" from R.E.M.'s 1992 album Automatic For The People.To learn more, visit http://www.remhq.comSubscribe to R.E.M.'s YouTube channel: http://bi...

21/04/2025
Dag 110 van 365: My Musiek DialoogDaar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gu...
20/04/2025

Dag 110 van 365: My Musiek Dialoog

Daar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gunstelinge is. Dié jaar deel ek van my gunstelinge.

Kirky Van Kirkwood se Song vir Ma bly 'n gunsteling! Met lirieke soos "maak toe daai agterdeur kyk waar's jy nou" wat altyd hoendervleis gee!

'n Jaar terug het Anel Alexander hierdie post gemaak en ek d**k amper daagliks aan dit... Dra die Rok! Gan op die toer! ...
19/04/2025

'n Jaar terug het Anel Alexander hierdie post gemaak en ek d**k amper daagliks aan dit... Dra die Rok! Gan op die toer! Stuur daardie boodskap! LEEF! Want môre is nie belowe!

Our 20th Anniversary, 19 April 2023. We got you a day pass from the hospital. It would be the last time you came home... 9 days later you were gone. I put on a dress you bought for me in London in 2014. It came in a box like in the movies. You always bought me the best clothes. I never wore this dress, because I was saving it for a special occasion, a red carpet event. In 2018 we were invited to the premiere of a movie you shot with Keanu Reeves in New York. The perfect occasion to wear my dress. But I didn’t go, cos we didn’t have the money to fly me out and of course there would be plenty more opportunities in the future. A few months later the first diagnosis came, and the dress stayed in the box. On 13 May 2023 I did get to wear it for a very special occasion, your Memorial. But knowing that you wouldn’t ever get to see me in it, I put it on for our last anniversary and walked through the hospital in my Kate Spade dress to bring you home one last time… I guess the lesson is: Don’t wait for one-day-when. Wear the dress.

18/04/2025

Goeie Vrydag en Paasfees wense aan al ons getroue luisteraars, weet dat Jesus ons baie lief het.

Good Friday and Easter wishes to all our faithful listeners, know that Jesus loves us very much.

Dag 108 van 365: My Musiek DialoogDaar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gu...
18/04/2025

Dag 108 van 365: My Musiek Dialoog

Daar is altyd liedjies wat mens aanraak, oor en oor in mens se kop speel en net ons gunstelinge is. Dié jaar deel ek van my gunstelinge.

My "all time favourite" lied is Video killed the Radio star wat ook in my gunsteling fliek Empire Records is. Dié lied versuim nooit om my in 'n goeie bui te sit!

https://www.youtube.com/watch?v=wAiGd9nTGmM

Wat 'n voorreg om deel te wees van hierdie vreugde! Dankie Luister FM familie, vriende en luisteraars, ons het BAIE glim...
17/04/2025

Wat 'n voorreg om deel te wees van hierdie vreugde! Dankie Luister FM familie, vriende en luisteraars, ons het BAIE glimlaggies gesien doe laaste paar dae!

Whooohooo yes! Stout vir 'n Irene-Louise Van Wyk onderhoud!
17/04/2025

Whooohooo yes! Stout vir 'n Irene-Louise Van Wyk onderhoud!

Music video by Irene-Louise Van Wyk, Bobby Van Jaarsveld performing Shut Up & Soen My (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) L...

Vanaand se     en   het gesamentlik gefokus op Deon Meyer as trotse Afrikaanse skrywer en as die digter van hierdie oesj...
16/04/2025

Vanaand se en het gesamentlik gefokus op Deon Meyer as trotse Afrikaanse skrywer en as die digter van hierdie oesjaar van The Stellenbosch Collection se Afrikaans wyn.

Dankie ook aan Jean Engelbrecht, eienaar van Rust en Vrede Wine Estate vir die onderhoud en insette oor nie net hul wynplaas en reekse nie, maar oor Afrikaans, die wyn en die taal.

Baie geluk aan Melanie wat die wenner is van die 1.5l Afrikaans wyn in 'n versamelaarsboks.
The Stellenbosch Collection het 'n tweede wyn ook beskikbaar gemaak, so hou die blad dop!


Luister FM
Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

Ons klink 'n glasie op 100 jaar van Afrikaans in die     hierdie Woensdag!Ons is baie opgewonde om 16 April om 19h00 met...
15/04/2025

Ons klink 'n glasie op 100 jaar van Afrikaans in die hierdie Woensdag!

Ons is baie opgewonde om 16 April om 19h00 met Jean Engelbrecht te gesels van Rust en Vrede Wine Estate en Stellenbosch Collection oor hul baie unieke Afrikaans wynreeks.

Skakel in en jy kan dalk 'n Magnum Afrikaans wyn in 'n unieke wynboks wen tydens die program!



Luister FM
Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6

Oh Dolly... ek voel so! Bring AL die koffie!
14/04/2025

Oh Dolly... ek voel so! Bring AL die koffie!

11/04/2025

Throwback na toe ek, Gertjie "ou buddy ou pjel" De Jager en Loufi bietjie Cocopops en Kaas geproe het, ons moes, Nicholis Louw het 'n punt beet!

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lesa-Maré op Luister FM 89.6/90.6:

Share