lekker afrikaans

lekker afrikaans bookings - contact brend -
[email protected]

Brend en Luan bleeding hearts 😁🥰
26/07/2026

Brend en Luan bleeding hearts 😁🥰

04/07/2026

Bleeding hearts by die vuur😁😅

Nog altyd het Ek gedink ons is Anders as almal...dit voel soms n mens pas Nie in in vandag Se lewe Nie en dit het my nog...
07/06/2026

Nog altyd het Ek gedink ons is Anders as almal...dit voel soms n mens pas Nie in in vandag Se lewe Nie en dit het my nog altyd down laat voel tot die dag wat my baba Seuntjie so 6 weke trug gebore is en my hele lewe het verander....dai gevoel van Nie in pas Nie en uit te voel het Ek besef Dat Ek dit in my familie Se guns sal gebruik....en die een Gaan oor ons wat Anders is.
Ek sit nog so bietjie geldjies weg Om hom te maak maar die gevoel en woorde is daar en Ek kanie wag Om hom studio toe te vat Nie
Ek drop binnekort n guitar een hie op Facebook 😁❤️

Het ek n stoorie Om te Vettel😍😍😍Welkom Vir Luan ❤️
25/04/2026

Het ek n stoorie Om te Vettel😍😍😍Welkom Vir Luan ❤️

🤟🤟😁😁
12/04/2026

🤟🤟😁😁

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Bly om te se dat die nuwe weergawe van se my as jy klaar is nou beskikbaar is 😁
24/03/2026

Bly om te se dat die nuwe weergawe van se my as jy klaar is nou beskikbaar is 😁

Provided to YouTube by TuneCoreSe My as Jy Klaar Is · BrendSe My as Jy Klaar Is℗ 2026 BrendReleased on: 2026-03-24Guitar: BrendGuitar: BrandComposer Lyricist...

15/03/2026

"keeping it real" is die beste manier 😃😁🎼

Nog een maand en my hele lewe Gaan hier le😁Kanie wag nie
14/03/2026

Nog een maand en my hele lewe Gaan hier le😁
Kanie wag nie

08/03/2026

Keep it real🤟🎼

14/02/2026

Release date het geskuif na die 6de maart🎼
Daar was iets waaroor Ek Nie baie happy was nie en ek wil graag die song op sy beste kry
Konie wag Nie en Nou is dit nog so bietjie Langer🥹

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when lekker afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share