Darrin "Darry O" Olivier - Op Luister FM

Darrin "Darry O" Olivier - Op Luister FM Luggolf-jokkie, trotse pa van 2, passie vir musiek en avonture. Beskou myself as 'n bietjie van 'n kosliefhebber.

Dis 2026 ons moet almal Gesond lewe......😁
15/01/2026

Dis 2026 ons moet almal Gesond lewe......😁

14/01/2026

Tune in Saterdag aand saam my van 6 tot 9. Net op Luister FM. Jou lekker luister Stasie.

Werk Vibes.
14/01/2026

Werk Vibes.

14/01/2026

Hou Vol. moet nooit op gee nie. Gooi so bietjie sous.

13/01/2026

Ja ne…

Going
13/01/2026

Going

13/01/2026

Die Droom

Nuwe Program, nuwe Idees en nuwe Jaar.  Ek gaan jou ore vermaak met 'n verskeidenheid liedjies van die 70's tot die mode...
13/01/2026

Nuwe Program, nuwe Idees en nuwe Jaar. Ek gaan jou ore vermaak met 'n verskeidenheid liedjies van die 70's tot die moderne era. Stem in en moenie dit misloop nie.

Go Rian ... Maak ons Trots.
12/01/2026

Go Rian ... Maak ons Trots.

Die dag is hier môre!!!😱🌟😱🌟😱

As bestuurder — en as iemand wat Rian se droom van naby sien leef — kan ek nie meer trots wees nie.

Ons hou duim vas vir hierdie ongelooflike nuwe hoofstuk op America’s Got Talent.

Rian gaan daar staan en nie net die Oos-Kaap verteenwoordig nie — maar ook Suid-Afrika met trots!

Sy toewyding, dissipline en hart vir musiek wys elke dag — op en van die verhoog af.

Ons weet jy gaan alles los op die verhoog soos altyd. Rian, bly wie jy is, sing met jou siel soos net jy kan — die res sal volg.

Kom ons stuur vir hom al ons liefde, gebede en ondersteuning! 🙌🎤✨

— Camy ❤️

Address

Kings Court
Port Elizabeth
6001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Darrin "Darry O" Olivier - Op Luister FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Darrin "Darry O" Olivier - Op Luister FM:

Shortcuts

Share

Category