Die Dromers Mark

Die Dromers Mark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Dromers Mark, Video Creator, Potchefstroom.
(1)

This is our dream:
- To host an exclusive market where makers/creatives/entrepreneurs can showcase their skill and for locals to enjoy a day out in nature with friends & family.
- Ultimately to create a space for dreamers to come together and to help make their dreams a reality.

Twee weke later en ons skrol nog deur die fotos. 🌼Julle dit wa great. Regtig.πŸ“ Volgende mark binnekort. β™‘
12/06/2026

Twee weke later en ons skrol nog deur die fotos. 🌼
Julle dit wa great. Regtig.

πŸ“ Volgende mark binnekort. β™‘

05/06/2026

Amper 'n week later en ons mis julle al klaar. 🌼
Die stalletjies is weg, die musiek het stil geword maar die gevoel? Dit bly 'n bietjie langer...

Ons wil weet: wat was jou beste oomblik van die naweek? Die kos, die musiek, iemand wat jy raakgeloop het tussen die stalletjies? Deel dit, tag ons, en wys ons hoe die mark lyk van julle perspektief af.

30/05/2026

Dit het aangebreek. 🌼
Markdag is hier en ons wil jou vandag by ons sien. Bring die familie, bring die vriende, bring die troetelkinders β€” en kom deel in alles wat die Dromers Mark so spesiaal maak.

Lekker kos, fantastiese musiek, en 'n atmosfeer wat jy sommer in jou sak wil stop en huis toe vat. β™‘

πŸ“ Lekwena Wildlife Estate, Potch
⏰ Hekke oop 10:00
πŸ—“οΈ Vandag β€” 31 May
πŸ’° R50 toegang
🌼 Gratis vir kinders onder 12
🐢 Troeteldiervriend

29/05/2026

🀩πŸ₯³Super excited!!

Myrtle Products will be doing our very first market, and we can’t wait to see you there.

πŸ’­ Die Dromers Mark
⛺️ Lekwena, Potchefstroom
πŸ“… 30 - 31 May
πŸ•™ 10h00 - 15h00
πŸ”–R50 entrance

πŸ’₯You can look forward to huge savings, big prices to win... and a few secretsπŸ˜πŸ™ŠπŸ€­

29/05/2026

Dit is amper tyyyyyd. 🌼
Die Dromers Mark is mΓ΄re by Lekwena en ons wil jou daar sien. Bring 'n maat, bring die gesin of stuur diΓ© post vir iemand wat jy wil saamsleep.

'n Dag in die natuur, lekker stalletjies, goeie kos en musiek wat die regte toon stel. Wat meer wil 'n mens hΓͺ? β™‘

πŸ“ Lekwena Wildlife Estate, Potch
⏰ Hekke oop 10:00
πŸ—“οΈ 31 May
πŸ’° R50 toegang
🌼 Gratis vir kinders onder 12
🐢 Troeteldiervriend

O𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒑 π’…π’Šπ’† π’π’‚π’˜π’†π’†π’Œ π’ƒπ’š π‘«π’“π’π’Žπ’†π’“π’” @ π‘³π’†π’Œπ’˜π’†π’π’‚!Buitelig, beweging, en die seisoen van jou keuse in 'n bottel… DΓ­s mos nou beder...
28/05/2026

O𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒑 π’…π’Šπ’† π’π’‚π’˜π’†π’†π’Œ π’ƒπ’š π‘«π’“π’π’Žπ’†π’“π’” @ π‘³π’†π’Œπ’˜π’†π’π’‚!

Buitelig, beweging, en die seisoen van jou keuse in 'n bottel… DΓ­s mos nou bederf - vir liggaam Γ©n siel!

Sien uit om julle weer hierdie naweek by Lekwena Wildlife Estate te sien!Mooi produkte, lekker eet-en drinkgoed, live mu...
28/05/2026

Sien uit om julle weer hierdie naweek by Lekwena Wildlife Estate te sien!
Mooi produkte, lekker eet-en drinkgoed, live musiek en meer.

30&31 Mei | 10:00-15:00
Honde welkom

You really just have to come see for yourself. 🌼We can talk about the music, the food, the makers, the dogs, the kids, t...
20/05/2026

You really just have to come see for yourself. 🌼

We can talk about the music, the food, the makers, the dogs, the kids, the views but honestly, none of it lands quite like actually being there.
It's the kind of day that's hard to explain and easy to love. So consider this your invite. Grab your people, pack a blanket, and come find out what the fuss is about.

End of May. We'll save you a spot. β™‘

πŸ“ Lekwena Wildlife Estate, Potch
⏰ Gates open at 10:00
πŸ—“οΈ 30–31 May
πŸ’° R50 entry
🌼 Free for kids under 12
🐢 Pet friendly

Dra jou droom. 🌼Die Dromers Collection ons amptelike Dromers Mark reeks. Vir die dromers wat van 'n bietjie van die mark...
18/05/2026

Dra jou droom. 🌼

Die Dromers Collection ons amptelike Dromers Mark reeks. Vir die dromers wat van 'n bietjie van die mark saam huis toe wil vat.

Kry joune aanlyn, of kom kyk en voel by die mark self.

πŸ“ Lekwena Wildlife Estate, Potch
⏰ Gates open at 10:00
πŸ—“οΈ 30–31 May
πŸ’° R50 entry
🌼 Free for kids under 12
🐢 Pet friendly

Address

Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Dromers Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Dromers Mark:

Share

Category