Potchefstroom Herald

Potchefstroom Herald Potchefstroom's leading weekly newspaper Die eerste Herald het op 1 Mei 1908 die lig gesien. Die koerant is deur ‘n mnr. C.V. Bate begin.
(1)

Ander koerante wat deur die loop van jare in Potchefstroom ontstaan het, is deur hom oorgeneem en by die Herald ingelyf. Lees meer hieroor in ‘n ander berig. Bate het die koerant in 1957 aan ‘n mnr. Ralph Fallows verkoop en in 1959 is die Herald deur ‘n maatskappy, die Potchefstroom Press, oorgeneem. In 1972 is die maatskappy se naam verander na Potchefstroom Pers Publikasies met mnr. Schalk Hooge

nboezem as besturende direkteur. In dié tyd het die maatskappy se groep koerante bestaan uit die Potchefstroom Herald, die Carletonville Herald (gestig in 1963) en die Wes-Transvaal en OVS-Herald. Aan die begin van 1980 word die volgende groot hoofstuk in die geskiedenis van die Potchefstroom Herald en sy susterskoerante geskryf. Die Herald word verkoop en word deel van Nasionale Pers. Die Herald-groep het toe die volgende publikasies uitgegee: die Potchefstroom Herald (twee keer per week), die Carletonville Herald (een keer per week) en die Wes-Transvaal en OVS Herald (Wes) en Snuffelgids (een keer per week) as bylaes in die Potchefstroom en Carletonville Herald. Seipone, ‘n publikasie gerig op die swart woongebiede van Potchefstroom en Carletonville, is een keer per maand uitgegee. Die streek wat toe deur die koerante bedien word sluit die volgende plekke in: Potchefstroom, Carletonville, Fochville, Ventersdorp, Parys, Viljoenskroon, Bothaville, Koppies en Vredefort. Laasgenoemde vyf is bereik deur die invoeging van die steekbylaes Wes en Snuffelgids. Wes is later mee weggedoen en die Snuffelgids is later uit die Vrystaatse dorpe onttrek omdat dit nou deur ander koerante in die Naspers-stal bedien word. In 1996 is die sogenaamde Dinsdag Herald verander na ‘n gratis koerant met die naam Herout. In 1997 is die Herout vervang deur die aankoop van ‘n opposisie koerant, die Noordwes Gazette. In 1999 het ‘n nuwe era in die geskiedenis aangebreek toe die Herald deel geword het van MooiVaal Media, uitgewers van twaalf gemeenskapskoerante, waarvan drie in Noordwes, naamlik die Potchefstroom Herald, Carletonville Herald en Noordwes Gazette. Die res van die groep se koerante is in die Vaaldriehoek. MooiVaal Media behoort gesamentlik aan Media24, ‘n filiaal van Naspers en Caxton, die eienaar van tientalle gemeenskapskoerante landwyd.

Researchers at the North-West University (NWU) are investigating the anti-cancer potential of Lessertia frutescens, comm...
04/06/2026

Researchers at the North-West University (NWU) are investigating the anti-cancer potential of Lessertia frutescens, commonly known as cancer bush.
Read more here 👇

Researchers at the North-West University (NWU) are investigating the anti-cancer potential of Lessertia frutescens, commonly known as cancer bush

Albert Britz en Bronwen 'Boxi' de K**k het met goud om hul nekke weggestap.Lees meer hier: 👇
04/06/2026

Albert Britz en Bronwen 'Boxi' de K**k het met goud om hul nekke weggestap.
Lees meer hier: 👇

Albert Britz en Bronwen 'Boxi' de K**k het met goud om hul nekke weggestap.

According to Brian Mdhluli of the South African National Blood Service (SANBS) in Klerksdorp, both schools delivered exc...
04/06/2026

According to Brian Mdhluli of the South African National Blood Service (SANBS) in Klerksdorp, both schools delivered exceptional results, with strong support from learners, parents and the wider school communities.

The long-standing blood donation challenge between Potchefstroom Gimnasium and Hoër Volkskool once again proved to be a resounding success

VLU Baillieparktak het nie net noodsaaklike items voorsien nie, maar ook ’n boodskap van medemenslikheid oorgedra.
04/06/2026

VLU Baillieparktak het nie net noodsaaklike items voorsien nie, maar ook ’n boodskap van medemenslikheid oorgedra.

Deur klein dade van liefde en omgee kan ’n groot verskil in mense se lewens gemaak word. Dit is presies wat die lede van die Vroue Landbou

Lifestyle | Caffeine powers many people’s days, but it can trigger unwanted effects, such as jitters, headaches, anxiety...
04/06/2026

Lifestyle | Caffeine powers many people’s days, but it can trigger unwanted effects, such as jitters, headaches, anxiety and disrupted sleep.

Address

9 Fick Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Herald posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share