Shongololo Media

Shongololo Media Welkom! Ons bied videos aan wat u kinders in Afrikaans leer tel, asook videos wat die verskillende diere en kleure onderskei. Moedertaal is mag.

Kort videos vir die kabouterjies om maklik woordjies in Afrikaans te leer. Dit trek aandag en is baie prettig.

ing, lag en leer saam met Die Vitamien-Dans—’n snaakse Afrikaanse kinderliedjie wat kinders op ’n speelse manier wys wat...
14/12/2025

ing, lag en leer saam met Die Vitamien-Dans—’n snaakse Afrikaanse kinderliedjie wat kinders op ’n speelse manier wys watter vitamiene en minerale ons kry uit verskillende vrugte en groente! Van appels en piesangs tot wortels en broccoli, elke happie help jou lyf om sterk, gesond en slim te bly.

https://youtu.be/7laShs_gDRo

Sing, lag en leer saam met Die Vitamien-Dans—’n snaakse Afrikaanse kinderliedjie wat kinders op ’n speelse manier wys watter vitamiene en minerale ons kry ui...

Hierdie liedjie leer kinders op ’n eenvoudige en liefdevolle manier oor geduld, groei, verandering en selfvertroue. Perf...
14/12/2025

Hierdie liedjie leer kinders op ’n eenvoudige en liefdevolle manier oor geduld, groei, verandering en selfvertroue. Perfek vir kleuters en jong kinders, tuis, in die klas of by kleuterskool.

https://youtu.be/n2D29MaFhA8



Sing saam met Lika, die klein wurmpie wat leer dat groot drome tyd neem! In hierdie vrolike Afrikaanse kinderliedjie volg ons Lika se reis van ’n klein groen...

Nog so eentjie vir die kabouters om te geniet! Like en share asb ons musiek kanaal met al julle vriede en familie!https:...
22/11/2025

Nog so eentjie vir die kabouters om te geniet! Like en share asb ons musiek kanaal met al julle vriede en familie!

https://www.youtube.com/watch?v=eqzcM-n0Xng

Klein boertjie beleef ’n vrolike avontuur op die plaas vol modder, diere en lag. Hy jaag skaapies, speel in die sloot, gooi wortels vir die perd en dans saam...

Nuwe Afrikaanse Liedjie vir die kaboutertjies 💛https://youtu.be/0YOjxORzcak
21/11/2025

Nuwe Afrikaanse Liedjie vir die kaboutertjies 💛
https://youtu.be/0YOjxORzcak

Die liedjie vertel van ’n klein, besige muisie wat in Ouma se kombuisie stilletjies kaas steel, terwyl Ouma probeer om hom te vang. Die muisie is slim en slu...

28/05/2025

Kom sing lekker saam met ons nuwe kinderliedjie "Sarie Het 'n Lammetjie"Woorde: Sarie het 'n lammetjie,lammetjie, lammetjie.Sarie het 'n lammetjie,sy wol was...

28/05/2025

🦆🌈 Ontmoet ons 4 eendjies oppad dam toe! Perfek vir kleuters en peuters om te leer tel en saam te sing!Woorde:Eendjies eendjies, stap in 'n ry.Een twee dri...

ABC in English 😄
26/04/2025

ABC in English 😄

the wildest alphabet adventure ever! In this fun animal friends sing-along video, we're going on a journey from A to...

Dae van die week🥳
25/04/2025

Dae van die week🥳

Welkom terug by Shongololo Media! 🎉Vandag het ons 'n spesiale Afrikaanse liedjie vir kinders, perfek vir die "Dae van die Week"! 🎶 Ons het hierdie aanstekl...

Die wiele van die bus🚌
25/04/2025

Die wiele van die bus🚌

Woorde:Die wiele van die bus gaan om en omom en om, om en omDie wiele van die bus gaan om en omDie heeldag lank.(die wiele van die bus)Die veers van die bus ...

Kop, Skouers, Knieë en Tone🙃
25/04/2025

Kop, Skouers, Knieë en Tone🙃

Oom olifant 🐘
25/04/2025

Oom olifant 🐘

Woorde:Oom Olifant, jou reuse dierDie mense lag vir hul plesier,Want waar het jy al ooit gehoorVan ’n stertjie van agter en’n stertjie van voor?

Eendjies stap in 'n ry 🐤
25/04/2025

Eendjies stap in 'n ry 🐤

🦆🌈 Ontmoet ons 4 eendjies oppad dam toe! Perfek vir kleuters en peuters om te leer tel en saam te sing!Woorde:Eendjies eendjies, stap in 'n ry.Een twee dri...

Address

Kokkewiet Avenue
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shongololo Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shongololo Media:

Share

Category