14/08/2026
Hierdie Voelgoed Vrydag plaas ons graag die fokus op die Vat Verniet Tafel Potchefstroom en die vrou daaragter, Angelique Lottering ๐
Die ๐ฉ๐ฎ๐ ๐ฉ๐ฒ๐ฟ๐ป๐ถ๐ฒ๐ ๐ง๐ฎ๐ณ๐ฒ๐น is โn gemeenskapsprojek wat Potchefstromers in nood ondersteun deur skenkings. Hulle doel? โOm liefde sigbaar te maak deur praktiese hulp.โ
En hoe het hulle nie al liefde in Potch sigbaar gemaak nie! ๐ฅฐ Dit is juis projekte soos hierdie wat โn mens se hart warm laat voel en jou weer herinner aan die krag van โn gemeenskap wat omgee.
๐๐ฏ ๐๐ถ๐จ๐ถ๐ด๐ต๐ถ๐ด ๐ง๐ฐ๐ฌ๐ถ๐ด ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐๐ข๐ต ๐๐ฆ๐ณ๐ฏ๐ช๐ฆ๐ต ๐๐ข๐ง๐ฆ๐ญ ๐ด๐ฑ๐ฆ๐ด๐ช๐ง๐ช๐ฆ๐ฌ ๐ฅ๐ข๐ข๐ณ๐ฐ๐ฑ ๐ฐ๐ฎ ๐ฎ๐ข๐ฎ๐ฎ๐ข๐ด ๐ฆ๐ฏ ๐ฃ๐ข๐ฃ๐ข๐ด ๐ต๐ฆ ๐ฐ๐ฏ๐ฅ๐ฆ๐ณ๐ด๐ต๐ฆ๐ถ๐ฏ๐
Daar is nog tyd om betrokke te raak en โn verskil te maak. Kom ons maak saam liefde sigbaar in Potch ๐ซถ
๐ฅ๐ฎ๐ฎ๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐ผ๐ธ๐ธ๐ฒ: https://www.facebook.com/profile.php?id=61578381486845
*๐๐๐๐ ๐ฎ๐ฆ๐ฅ๐ช๐ข ๐ฉ๐ฆ๐ต ๐ฏ๐ช๐ฆ '๐ฏ ๐ฑ๐ณ๐ฐ๐ง๐ฆ๐ด๐ด๐ช๐ฐ๐ฏ๐ฆ๐ญ๐ฆ ๐ข๐ง๐ง๐ช๐ญ๐ช๐ข๐ด๐ช๐ฆ ๐ฎ๐ฆ๐ต ๐ข๐ญ ๐ฅ๐ช๐ฆ "๐ฃ๐ณ๐ข๐ฏ๐ฅ๐ด" ๐ธ๐ข๐ต ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ฉ๐ช๐ฆ๐ณ ๐ฅ๐ฆ๐ฆ๐ญ ๐ฏ๐ช๐ฆ - ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ฌ๐ข๐ฏ ๐ฏ๐ฆ๐ต ๐ฏ๐ช๐ฆ ๐ข๐ฏ๐ฅ๐ฆ๐ณ๐ด ๐ข๐ด ๐ฐ๐ฎ ๐ฆ๐ณ๐ฌ๐ฆ๐ฏ๐ฏ๐ช๐ฏ๐จ ๐ต๐ฆ ๐จ๐ฆ๐ฆ ๐ข๐ข๐ฏ ๐ข๐ญ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐๐ฐ๐ต๐ค๐ฉ-๐ฎ๐ฆ๐ฏ๐ด๐ฆ ๐ฆ๐ฏ ๐ฅ๐ช๐ฏ๐จ๐ฆ ๐ธ๐ข๐ต ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ญ๐ข๐ข๐ต ๐จ๐ฐ๐ฆ๐ฅ ๐ท๐ฐ๐ฆ๐ญ ๐ฏ๐ช๐ฆ! ๐