Noordwes Skole Nuus

Noordwes Skole Nuus South Africa’s largest school news platform. Daily news, achievements & events submitted by schools nationwide. Read the latest: www.awsumnews.co.za

Hoërskool Wesvalia skuts gekies om Noordwes te verteenwoordig. Klik hier!
22/09/2026

Hoërskool Wesvalia skuts gekies om Noordwes te verteenwoordig. Klik hier!

Baie geluk aan die volgende skuts van Hoërskool Wesvalia wat die vakansie Noordwes gaan verteenwoordig by die Nasionale Boogskiet Kampioenskappe.

Hoërskool Rustenburg rugbyspelers gekies om Noordwes te verteenwoordig. Klik hier!
22/09/2026

Hoërskool Rustenburg rugbyspelers gekies om Noordwes te verteenwoordig. Klik hier!

Hoërskool Rustenburg deel met trots en opgewondenheid dat 4 spelers in die Luiperds o.17-sewesspan vir hierdie seisoen gekies is.

Laerskool Baillie Park - amptelik se dogterskrieket maak geskiedenis. Klik hier!
22/09/2026

Laerskool Baillie Park - amptelik se dogterskrieket maak geskiedenis. Klik hier!

Laerskool Baillie Park 0.13A-dogterskrieketspan het in Wolmaransstad teen Laerskool Vryburg gespeel en die finaal met 5 paaltjies gewen!

Skopboks prestasie vir Die Hoërskool Wagpos. Klik hier!
22/09/2026

Skopboks prestasie vir Die Hoërskool Wagpos. Klik hier!

Alexander Mans en Albert Jacobs van Die Hoërskool Wagpos neem van 18–27 September deel aan die WAKO Youth Kickboxing Championship in Jesolo, Italië.

Hoërskool Brits skaakspeler presteer by die Blits-toernooi. Klik hier!
22/09/2026

Hoërskool Brits skaakspeler presteer by die Blits-toernooi. Klik hier!

Lukas Botha van Hoërskool Brits het die naweek aan die Blits-toernooi deelgeneem.

What human tutors still do better than AI. Click here!
17/09/2026

What human tutors still do better than AI. Click here!

Only time will tell if the recent alignment of the world’s most powerful AI leaders around Anthropic CEO Dario Amodei’s call to rein in the pace of advanced AI development will have any protective effect.

Calling shop, deli and farm stall owners in North West!Looking for something new for your snack shelves? Explore Snackoo...
16/09/2026

Calling shop, deli and farm stall owners in North West!

Looking for something new for your snack shelves? Explore Snackoo’s wholesale range below and get in touch for a selection suited to your shop.

Follow Snackoo for more product updates. 🧡

Grenville High School  North West announces 2027 executive leaders. Click here!
14/09/2026

Grenville High School North West announces 2027 executive leaders. Click here!

Grenville High School North West proudly introduces its newly elected Executive Leaders for 2027. Congratulations to these learners, and we wish them all the best for the year ahead.

Hoërskool Wesvalia se Ju Jitsu-sterre kwalifiseer vir Wêreldkampioenskappe. Klik hier!
11/09/2026

Hoërskool Wesvalia se Ju Jitsu-sterre kwalifiseer vir Wêreldkampioenskappe. Klik hier!

Ons sê baie geluk aan die volgende vyf Hoërskool Wesvalia-leerders wat puik presteer het tydens die Morganti Ju Jitsu SA Kampioenskappe in Rustenburg:

Laerskool Brits  se hokkiespanne deur na Noordwes-kwarteindronde. Klik hier!
11/09/2026

Laerskool Brits se hokkiespanne deur na Noordwes-kwarteindronde. Klik hier!

Britsies is SUPERTROTS op Laerskool Brits se o.13 A-seuns en -dogters, asook die o.13 B-dogters. Al drie hierdie hokkiespanne is deur na die kwarteindronde van die Noordwes-liga.

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordwes Skole Nuus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noordwes Skole Nuus:

Shortcuts

Share