Fontein Uitgewery

Fontein Uitgewery Fontein Uitgewery is ‘n gesamentlike inisiatief van die Instituut vir Christelike Onderwys en Aros

Fontein Uitgewery het in 2017 tot stand gekom en is ‘n gesamentlike inisiatief van die Insituut vir Christelike Onderwys en Aros. Ons gee ‘n wye verskeidenheid boeke uit, hoofsaaklik in Afrikaans wat strek van ‘n unieke Christelike kurrikulum, christelike verrykende boeke, kinderboeke en akademiese boeke. Afrikaans as taal is vir ons belangrik en deur kwaliteit Afrikaanse publikasies wil ons ook ‘

n bydra lewer tot Afrikaanse literatuur. Dit stel FU in staat om dit as 'n geleentheid te gebruik ter uitbouing van God se koninkryk en om die Woord verder uit te dra in die primêre, sekondêre en tersiêre sektore van opleiding. D.m.v die skool-kurrikulum wat deur ICO ontwikkel word, word skole bereik. Die publikasie van tersiêre hulpmiddels vir AROS is van kardinale belang vir die opleiding van onderwysstudente met Christelike leer as fondament. Die doel van FU is om 'n meer effektiewe bydrae te lewer to die uitbou van kwaliteit Christelike onderrig in Suid-Afrika. Vele ander Christelike publikasies en kursusse is beskikbaar en word ontwikkel vanuit die pen van AROS en ICO. Al die publikasies is tans beskikbaar by Boekenhout boek- en aanlyn winkel asook direk by die ICO of Takealot.com.

09/07/2025

Is jou skool reg vir die laaste twee kwartale? Of begin julle nou al beplan vir 2026?

Gee jou leerders die regte gereedskap om te slaag!

Ons Waterstroomreeks is presies wat elke skool nodig het om aan die CAPS-vereistes en Christelike waardes te voldoen. Die boeke maak leer maklik én doeltreffend.

Moenie wag tot die laaste minuut nie, maak seker jou skool is reg!

Bestel gerus op ons webtuiste: boekenhout.aros.ac.za

03/07/2025
03/07/2025
23/06/2025

Opsoek na 'n boekwinkel in die Moot? Jy hoef nie verder te soek nie! Boekenhout Boekwinkel is in die Moot geleë en vir gerief kan jy ook aanlyn boeke bestel.

https://boekenhout.aros.ac.za/

012 332 3227
083 664 5916
Epos: [email protected] / [email protected]
Gereformeerde Kerk Totiusdal, Starkeylaan 1249, Waverley, Pretoria
Maandae-Donderdae: 8:00-16:00;
Vrydae: 8:00-12:00;
Saterdae, Sondae & vakansiedae gesluit.

19/06/2025

Wat lees jy dié winter? Deel jou gunsteling boek in die kommentaar!

17/06/2025

Kinderboeke sê die wêreld is groot. Dit vertel van dapperheid wat nog bestaan, dat humor saak maak, dat daar nog empatie is en dat die liefde nog belangrik is. As jy graag wil kinderboeke skryf wat harte raak, kan hierdie paar wenke dalk help.

06/06/2025
26/05/2025

Marriage is God’s design and strong marriages start long before the wedding day.

Visit our website to order your copy today!

21/05/2025

Die eerste behoorlike kouefront van die winter is hier. Ek het sopgroente gaan koop EN ek dra 'n langbroek - iets wat ek verpes. (Die langbroek, nie die sop nie. Ek het niks teen sop nie, maar ek háát dit om wintersklere te dra.)

Address

Pretoria East

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0123322557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fontein Uitgewery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fontein Uitgewery:

Share

Category