09/12/2024
Talle faktore speel โn rol by die produksie van โn goeie voerkraallam. Dit sluit in raskeuse, groeipotensiaal, bouvorm, veerkragtigheid en karkaseienskappe, en dra alles tot die voerkraal se sukses en winsgewendheid by. Hierdie artikel deur die Lamb-berjacks van die Departement van Veekunde by die Universiteit van Pretoria, bestudeer die ideale voerkraallam en die optimalisering van produksie.
Lees meer op AgriOrbit: https://agriorbit.com/so-lyk-n-goeie-voerkraallam/
UP-Agric Feedlot Challenge Faculty of Natural and Agricultural Sciences, University of Pretoria University of Pretoria Plaas Media Kyron Animal Health Molatek Vet 2 Farm RMIS - Red Meat Industry Services Octavoscene Pty Ltd Datamars Livestock Scaling Equipment Cavalier Group