11/12/2025
Kyk saam vanaand om 19:30 na hierdie onderhoud met Prof Koos Adendorf - hy vertel ons meer.
Die Bybel van die Gelofte - Vir 300 jaar was die Nederlandse Statebybel, mรฉt sy verklarende kantaantekeninge, die klassiek-gereformeerde studiebybel aan die Suidpunt van Afrika. Op 16 Desember 1838 was dit hierdie Bybel waaruit ons voorgeslagte gelees, gebid en die Gelofte verstaan het. Vir geslagte lank was daardie ryk, verklarende notas egter vir meeste Afrikaanssprekendes "onbereikbaar" in die ou Hoog Hollands.
Die Stigting Reformatoriese Getuienis het hierdie kosbare kantaantekeninge - wat die Skrif so helder verklaar - vir die eerste keer getrou in Afrikaans vertaal. Die Nuwe Testament is nou reeds beskikbaar.
Vir Wie is dit bedoel:
* 'n Betroubare hulpmiddel vir huisgodsdiens.
* 'n Diepgaande verklaring vir studente en predikante.
* 'n Terugkeer na die diepgang van die Reformasie.
Kry jou kopie vandag:
https://www.liginduisternis.co.za/product/die-nuwe-testament-met-die-kanttekeninge-1933-53-vertaling/
Die Voortrekkers se Bybel het kantaantekeninge gehad, soos 'n studiebybel. Dit is nou in Afrikaans vertaal.Die Bybel van die Gelofte - Vir 300 jaar was die ...