The Third Law

The Third Law A Pretoria based production company specializing in creating high quality productions for film, thea

Catch our feature film “Pheletso” at the Joburg Film Festival this Thursday 🎬“Six lives collide, and one man is left to ...
11/03/2025

Catch our feature film “Pheletso” at the Joburg Film Festival this Thursday 🎬

“Six lives collide, and one man is left to puzzle out the circumstances of a car crash that's left him with no recollection of how he ended up in hospital.”

Pheletso is Zack Mtombeni’s directorial debut. He co-wrote the film with Lara Lourens. This also marks The Third Law’s feature film debut - something Kaz, Zack and Lara have all been working towards since 2017.
Pheletso will be available for streaming on Showmax from the 18th of April.

27/02/2025

We are super excited about our first feature film and Zack Mtombeni’s directorial debut. Catch Pheletso at the Joburg Film Festival. The film will also be available on Showmax from 18 April.

Ons is verbaas en trots…Kaz McFadden wen “Beste Hoof Akteur” vir “Stuur Groete vir die Moot” by die Vrystaat Kunstefees!...
07/07/2024

Ons is verbaas en trots…

Kaz McFadden wen “Beste Hoof Akteur” vir “Stuur Groete vir die Moot” by die Vrystaat Kunstefees!

Die produksie is ook genomineer vir:

Beste Produksie
Beste Regisseur - Lara Lourens
Beste Artistieke Ontwerp

Indien jy nog nie “Stuur Groete vir die Moot” gekyk het nie is dit weer in September te sien by Aardklop Nasionale Kunstefees.

Stuur Groete vir die Moot open vanaand 20:30 by Vrystaat Kunstefees!
03/07/2024

Stuur Groete vir die Moot open vanaand 20:30 by Vrystaat Kunstefees!

“Om te onthou waar jy vandaan kom” is veral waaraan die aktrise Lara Lourens gedink het toe sy die solostuk Stuur groete vir die Moot geskryf het.

Dans dat die Biesies Bewe Tonight (16 September)21h20kykNET Silwerskermfees
16/09/2023

Dans dat die Biesies Bewe
Tonight (16 September)
21h20
kykNET
Silwerskermfees

Stuur Groete vir die Moot15 & 16 September by die Wilge Teater'n Verhaal van familie, plofstof en die goeie ou Moot.Vyft...
08/09/2023

Stuur Groete vir die Moot
15 & 16 September by die Wilge Teater

'n Verhaal van familie, plofstof en die goeie ou Moot.
Vyftien jaar na 'n verwoestende tragedie kyk 'n siniese jong man terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot die plofbare situasie waarin die Moolman gesin hulself bevind het. Ons pak ons tasse, chassé-chassé, grapevine-grapevine... "boom!"

Kaartjies beskikbaar op:

https://www.quicket.co.za/events/233543-stuur-groete-vir-die-moot/

Het jy gehoor?Dans dat die Biesies Bewe is genomineer vir Beste Oorspronklike Klankbaan by Silwerskermfees 🎧Dankie Wesle...
25/08/2023

Het jy gehoor?

Dans dat die Biesies Bewe is genomineer vir Beste Oorspronklike Klankbaan by Silwerskermfees 🎧

Dankie Wesley West vir al die tyd, liefde en kreatiwiteit wat jy in elke film sit - ons is so dankbaar dat jy weer deel was van die span!

Dans dat die Biesies BeweSilwerskermfees 23-26 AugustusDankie aan elke liewe persoon (en brakkie 🐶) wat soveel tyd en li...
18/07/2023

Dans dat die Biesies Bewe
Silwerskermfees
23-26 Augustus

Dankie aan elke liewe persoon (en brakkie 🐶) wat soveel tyd en liefde in hierdie kortfilm gesit het - ons waardeer julle!

Dina Dagbreek is benoem vir Beste TV Film by die Silwerskermfees Toekennings!Dankbaar vir elke persoon wat bygedra het o...
10/07/2023

Dina Dagbreek is benoem vir Beste TV Film by die Silwerskermfees Toekennings!

Dankbaar vir elke persoon wat bygedra het om hierdie Storiefilm te vertel 🎬

________________________________________

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Third Law posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share