VAF SA Magazine

VAF SA Magazine A brand new magazine makes his appearance in South Africa. Come read and enjoy.

23/06/2026

πŸŽ„ KERSFEES IN JULIE – GRATIS BEDERFOGGEND VIR ONS SASSA-PENSIOENARISSE! πŸŽ„
Die VVF, onder leiding van Elizabeth Bouwer en Luke Enslin, nooi al ons SASSA-pensioenarisse hartlik uit na ’n heerlike en spesiale bederfoggend! Kom geniet ’n wonderlike kuier met lekker vermaak deur die bekende Nic Stevens.
Toegang is heeltemal GRATIS, maar plek is beperk!
πŸ“… Datum: Woensdag, 22 Julie 2026
πŸ•™ Tyd: 10:00 die oggend
πŸ“ Plek: Golden Age Village, Headingstraat 43, Wentworthpark, Krugersdorp
πŸ“± Hoe om te bespreek:
Stuur eenvoudig ’n WhatsApp met jou Naam en die kode "VVF 22 Julie" na 073 868 0781 om jou plek te verseker.
Sien jou daar! SΓͺ gerus vir al jou vriende en kom deel in die oggend se feesvieringe! ✨
Elizabeth Bouwer

21/06/2026
10/03/2026
27/02/2026
11/02/2026

Ons nooi u hartlik uit na die dak-natmaak van The Anchor House op 5 Maart 2026 om 18:00 by 024 Jan van Rooyen Straat, Mindalore, Krugersdorp. Hierdie besondere geleentheid vier die voltooiing van ’n huis wat ingerig is om bejaardes in nood ’n veilige en liefdevolle tuiste te bied.

Kom ondersteun hierdie kosbare projek en help ons om ’n verskil te maak. Kaartjies kos slegs R150 per persoon en sluit verversings in.

Ons is trots om aan te kondig dat Nic Stevens, die bekende sanger, en Jacques Gombault, die bekende akteur, daar sal wees om jou te vermaak.

Besprekings kan gedoen word via WhatsApp: 066 456 3065.

Ons doen ook ’n vriendelike beroep op die gemeenskap om, indien moontlik, meubels en huisware wat nie meer gebruik word nie, te skenk om The Anchor House volledig toe te rus vir sy inwoners.

Saam kan ons hoop bring en lewens raak. Ons sien uit daarna om u daar te verwelkom!

Groetnis
Die VVF Span

Address

824 Swemmer Street, Rietfontein
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VAF SA Magazine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category