Fantasi Boeke/Books

Fantasi Boeke/Books © Fantasi Books (Pty) Ltd. All rights reserved. Office hours: Monday to Friday 8:00-16:30
(Even through load shedding!

Our phone lines and internet are out of order during load shedding, but we are here, even though the lights are off...) Our books are available at leading stores nationwide - Exclusive Books, PNA and Bargain Books, among others. You are welcome to drop in to say hi (we'll never say "no" to cupcakes), but please remember that we are not a "book shop" like the ones mentioned above, only the "behind-

the-scenes" of our books, so we keep very limited stock of our books and we do not have any card facilities available.

Liewe Fantasi vriende,Ons sien uit om in 2026 nuwe en opwindende boeke met julle te deel! Fantasi
20/12/2025

Liewe Fantasi vriende,
Ons sien uit om in 2026 nuwe en opwindende boeke met julle te deel!
Fantasi

Nog net twee dae oor om jou kerskous boekies te bestel! 🎄🎁🎈🧸Kliek hier: www.fantasi.co.za
16/12/2025

Nog net twee dae oor om jou kerskous boekies te bestel!
🎄🎁🎈🧸
Kliek hier: www.fantasi.co.za

Kerskous stories: Laura se SterrereisDie blou klippieMy storie skatkisMy mooiste sprokiesMeneer De BeerKliek hier en bes...
10/12/2025

Kerskous stories:
Laura se Sterrereis
Die blou klippie
My storie skatkis
My mooiste sprokies
Meneer De Beer
Kliek hier en bestel nou jou gunsteling storie: https://www.kinderboeke.co.za/
* Bestellings kan nog tot 18 Desember geplaas word vir 2025.

Brontie, Trippel en Klouter. Daar word gebrul, geklouter en maats gemaak. 'n Heerlike reeks boeke vir die vakansie. Beso...
29/11/2025

Brontie, Trippel en Klouter. Daar word gebrul, geklouter en maats gemaak. 'n Heerlike reeks boeke vir die vakansie. Besoek ons webtuiste om meer oor elke boek te lees en bestel aanlyn.
www.fantasi.co.za

Soveel boeke, soveel stories! Kom kuier saam op ons webtuiste en bestel jou gunsteling boeke vir die vakansie! Kliek hie...
28/11/2025

Soveel boeke, soveel stories! Kom kuier saam op ons webtuiste en bestel jou gunsteling boeke vir die vakansie! Kliek hier: https://www.kinderboeke.co.za/

12/11/2025

Fantasi Boeke is die perfekte plek om in te loer wanneer jy jou kerskouse wil volmaak! Pret, sprokies, avonture en stories in die mooiste kleure wag om elke kind se verbeelding aan te wakker.
Besoek gerus ons webtuiste en plaas jou bestelling om daardie kerskouse met vreugde te vul!
www.fantasi.co.za

Kom en ontdek 'n wonderwêreld van avonture, sprokies en lewenslessie! Ons het 'n versameling boeke wat jou kleinding se ...
05/11/2025

Kom en ontdek 'n wonderwêreld van avonture, sprokies en lewenslessie! Ons het 'n versameling boeke wat jou kleinding se verbeelding sal aanraak en hulle sal lekker saam met jou lees. Elke boek is vol kleursketse en magiese stories wat die hart van enige jong kind sal vasvang. 🌈

👉 Bestel nou jou boekies by www.fantasi.co.za
en maak storietyd iets besonders!

16/10/2025

Die Krimpvarkies
Wegkruipertjie, Skoenlappers, Drukkies en Te warm vir spring! Ons krimpvark maatjies Kasper en Karla deel hul stories met ons in hierdie prettige boekies.
Kliek hier en bestel jou gunsteling boekie: https://www.kinderboeke.co.za/search?keyword=krimpvarkies

Die perfekte boek vir ons tiener lesers! Kom saam op die avonture van Arlo en sy klasmaats. Drie opwindende avonture! Ar...
03/10/2025

Die perfekte boek vir ons tiener lesers! Kom saam op die avonture van Arlo en sy klasmaats. Drie opwindende avonture!
Arlo, Mev Org en die Dino-Diertuin
Alro, Juf Putia en die Verbode Kissie
Arlo, Doktor Bleek en die Spook-Kermis
Ideaal vir 11 jaar en ouer.
Klik hier: https://www.kinderboeke.co.za/search?keyword=arlo

Address

Pretoria
0184,

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fantasi Boeke/Books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fantasi Boeke/Books:

Share

Category

Our Story

Office hours: Monday to Friday 8:00-16:30

Our books are available at leading stores nationwide – Bargain Books, PNA and Exclusive Books, among others. You are welcome to drop in to say hi (we'll never say "no" to cupcakes), but please remember that we are not a "book shop" like the ones mentioned above, only the "behind-the-scenes" of our books, so we keep very limited stock of our books and we do not have any card facilities available.