Brand Republic SA

Brand Republic SA We are an advertising agency that offers you the full spectrum of services, from the ideation proces

13/10/2025

Die jaarlikse lenteverrassings by Consolidated Auto het weer sy g***s geopen โ€“ โ€™n reis van nostalgie รฉn vooruitgang.

๐Ÿš Vernuwings van formaat:
Die splinternuwe Transit E350 kombineer skoon tegnologie met doeltreffendheid en prestasie. โ€™n Ry van die toekoms, sonder kompromie op Ford se vertroude gehalte.

๐ŸŽถ Rogues Radio:
Die dag is verder gevul met klank van die nuwe aanlyn stasie Rogues, wat musiek, nostalgia en verrassings na die geleentheid gebring het.

๐ŸŒผ Ford vier sy erfenis:
Van oud tot nuut โ€“ Ford slaan steeds die brug tussen tradisie en innovasie.

09/09/2025

๐ŸŒพ๐Ÿ‡๐Ÿ‘ ๐•๐ž๐ฅ๐ ๐ญ๐จ๐ญ ๐…๐ž๐ž๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ!๐Ÿ‘๐Ÿ‡๐ŸŒพ

Van 9 - 14 September, elke aand 19:00 op VIA (kanaal 147).

Ry saam deur die Wes-Kaap - van plaaspaaie en kuierplekkies tot besighede en gemeenskappe wat saamsnoer. Die โ€œroad tripโ€ eindig by NAMPO Kaap, waar die veld die fees ontmoet.

๐ŸŽฅ ๐€๐ง๐ฅ๐ข๐ž ๐‡๐š๐ญ๐ญ๐ข๐ง๐ ๐ก en die "Veld tot Fees"-span neem jou saam vir stories, smaak en skouspel. Kom kuier saam!

๐Ÿ–ฅ๏ธ Episodes sal ook op Netwerk24 beskikbaar wees.

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto - AgriXtra

08/09/2025

๐Ÿ”ฅ ๐–๐š๐ง๐ง๐ž๐ž๐ซ ๐ค๐ซ๐š๐ , ๐ฌ๐ญ๐ฒ๐ฅ ๐ž๐ง ๐ญ๐ž๐ ๐ง๐จ๐ฅ๐จ๐ ๐ข๐ž ๐จ๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ โ€“ ๐ค๐ซ๐ฒ ๐ฃ๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐ง๐ฎ๐ฐ๐ž ๐…๐จ๐ซ๐ ๐‘๐š๐ง๐ ๐ž๐ซ ๐‘๐š๐ฉ๐ญ๐จ๐ซ! ๐Ÿ”ฅ

Dis nie sommer net โ€™n bakkie nie โ€“ dis โ€™n bees wat gemaak is om te wen. Of jy deur die stad ry, grondpaaie tem, of jou eie avontuur bou โ€“ die Raptor gee jou meer as wat jy ooit gedink het moontlik is. ๐Ÿ’ช๐ŸŒ

๐Ÿ‘‰ Met sy kombinasie van brute krag, slim tegnologie en โ€™n styl wat koppe draai, is die Ford Ranger Raptor nie net โ€™n voertuig nie โ€“ ditโ€™s โ€™n leefstyl.

๐Ÿ“ Besoek ons by Consolidated Auto en beleef self hoekom die Raptor โ€™n klas van sy eie is.

๐Ÿ˜„โ€™๐ง ๐–๐ž๐ฌ-๐Š๐š๐š๐ฉ ๐ ๐ฅ๐ข๐ฆ๐ฅ๐š๐ , ๐ž๐ฅ๐ค๐ž ๐๐š๐ !๐Ÿ˜„As daar een ding is wat ons โ€œVeld tot Fees-roadtripโ€ deur die Wes-Kaap onvergeetlik maak...
07/09/2025

๐Ÿ˜„โ€™๐ง ๐–๐ž๐ฌ-๐Š๐š๐š๐ฉ ๐ ๐ฅ๐ข๐ฆ๐ฅ๐š๐ , ๐ž๐ฅ๐ค๐ž ๐๐š๐ !๐Ÿ˜„

As daar een ding is wat ons โ€œVeld tot Fees-roadtripโ€ deur die Wes-Kaap onvergeetlik maak, is dit die mense. Oral waar ons gaan โ€“ of dit nou by โ€™n plaas, โ€™n kuierplek, โ€™n skool of โ€™n besigheid is, of net โ€˜n vinnige stop om bene te rek, word ons begroet met ope arms en breรซ glimlagte.

Die gasvryheid en vriendelikheid is sรณ eie aan die Kaap. Die mense wat ons harte wen, gaan altyd saam met ons bly. ๐Ÿ’š๐Ÿ’™๐Ÿ’œ๐Ÿ’›

NAMPO Kaap, hier kom ons!

๐Ÿ“บ Kyk โ€œVeld tot Feesโ€ daagliks om 19:00 op VIA, van 9 tot 14 September
๐Ÿ–ฅ๏ธ Episodes sal ook op Netwerk24 beskikbaar wees

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto - AgriXtra

๐Ÿ’š ๐Ÿ’š ๐•๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐‹๐ˆ๐„๐…๐ƒ๐„ ๐ฏ๐š๐ง ๐‹๐€๐๐ƒ๐๐Ž๐”! ๐Ÿ’š ๐Ÿ’šVir Anlie Hattingh en die โ€œVeld tot Feesโ€-span, was hierdie koffiekuier โ€˜n absolute m...
06/09/2025

๐Ÿ’š ๐Ÿ’š ๐•๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐‹๐ˆ๐„๐…๐ƒ๐„ ๐ฏ๐š๐ง ๐‹๐€๐๐ƒ๐๐Ž๐”! ๐Ÿ’š ๐Ÿ’š

Vir Anlie Hattingh en die โ€œVeld tot Feesโ€-span, was hierdie koffiekuier โ€˜n absolute moet.

Minister Ivan Meyer LEEF sy eie โ€œhashtagโ€ - . Sy passie en entoesiasme steek almal aan โ€“ ook ons "Veld tot Fees"-span!

Diรฉ keer het hy met sy ikoniese groen โ€œroad trip kombiโ€ aangekom by Groot Phesantekraal Wines and Restaurant Wines and Restaurant om by ons aan te sluit. Hy het nie net sy energie gebring nie, maar ook sy plakker op ons voertuig kom plakโ€ฆ nou ry sy stempel en sy liefde vir landbou verder saam met ons deur die Wes-Kaap. ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ

Dankie Minister. Ons sien jou by NAMPO Kaap!

๐Ÿ“บ Kyk Veld tot Fees daagliks om 19:00 op VIA, van 9 tot 14 September
๐Ÿ–ฅ๏ธ Episodes sal ook op Netwerk24 beskikbaar wees

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto - AgriXtra

๐Ÿ‡๐Ÿท ๐ƒ๐š๐š๐ซโ€™๐ฌ ๐ ๐ž๐ž๐ง ๐ฐ๐ฒ๐ž๐ซ ๐๐ซ๐š๐š๐ข ๐š๐ฌ โ€˜๐ง ๐Š๐š๐š๐ฉ๐ฌ๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ขโ€ฆ ๐Ÿท๐Ÿ‡ Ons was   met die ompad verby die   โ€“ waar sielerus en โ€™n glasie wyn ha...
06/09/2025

๐Ÿ‡๐Ÿท ๐ƒ๐š๐š๐ซโ€™๐ฌ ๐ ๐ž๐ž๐ง ๐ฐ๐ฒ๐ž๐ซ ๐๐ซ๐š๐š๐ข ๐š๐ฌ โ€˜๐ง ๐Š๐š๐š๐ฉ๐ฌ๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ขโ€ฆ ๐Ÿท๐Ÿ‡

Ons was met die ompad verby die โ€“ waar sielerus en โ€™n glasie wyn hand aan hand loop.

Die โ€œVeld tot Feesโ€-span kom al hoe nader aan ons eindbestemming, NAMPO Kaap, en elke stop langs die pad is โ€™n storie op sy eie.

๐Ÿ“บ Kyk daagliks om 19:00 op VIA, van 9 tot 14 September
๐Ÿ–ฅ๏ธ Episodes sal ook op Netwerk24 beskikbaar wees

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto

๐„๐ฅ๐ค๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ฅ โ€˜๐ง ๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ž!๐Ÿ‡๐Ÿ๐Ÿ’ In die Wes-Kaap slaan die son oor wingerde, boorde en weivelde neerโ€ฆ maar dit is die men...
05/09/2025

๐„๐ฅ๐ค๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ฅ โ€˜๐ง ๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ž!

๐Ÿ‡๐Ÿ๐Ÿ’ In die Wes-Kaap slaan die son oor wingerde, boorde en weivelde neerโ€ฆ maar dit is die mense รกgter die plaashekke wat ons die meeste inspireer. ๐Ÿ’›

Elke boer het โ€™n storie van harde werk, geloof en deursettingsvermoรซ. Hierdie is die stories wat jou hart aanraak en jou trots maak op ons landbouers!

Anlie Hattingh en die โ€œVeld tot Feesโ€-span is steeds op reis om die kleure en geure van die Wes-Kaap te ontdek op pad na NAMPO Kaap.

Die reeks begin eerskomende Dinsdag โ€“ kom kuier saam.
Kyk daagliks om 19:00 op VIA, van 9 tot 14 September Episodes sal ook op Netwerk24 beskikbaar wees

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto

๐ŸŒพ๐Ÿ‘๐Ÿ‡  โ€œ๐•๐ž๐ฅ๐ ๐ญ๐จ๐ญ ๐…๐ž๐ž๐ฌโ€ toer deur die Wes-Kaap, met kruispaaie en ompaaie tot by NAMPO Kaap, want op โ€˜n โ€œroad tripโ€, is daa...
05/09/2025

๐ŸŒพ๐Ÿ‘๐Ÿ‡ โ€œ๐•๐ž๐ฅ๐ ๐ญ๐จ๐ญ ๐…๐ž๐ž๐ฌโ€ toer deur die Wes-Kaap, met kruispaaie en ompaaie tot by NAMPO Kaap, want op โ€˜n โ€œroad tripโ€, is daar gรฉรฉn kortpaaie nie!

Dankie aan Consolidated Auto wat die LAAAANGPAD, LEKKER maak!

Ry Ford. Ry vry.

Kom kuier saam met ons op Via en Netwerk24, daagliks van 9 tot 14 September - dis 'n "road trip" wat jy nie mag misloop nie.
Ons sien jou volgende week, hou hierdie spasie dop!

John Deere - AFGRI - Hollard - Chemuniquรฉ - Consolidated Auto - Brand Republic SA

29/08/2025

๐…๐จ๐ซ๐ ๐€๐ฉ๐ฉ๐ซ๐จ๐ฏ๐ž๐ ๐๐ซ๐ž-๐‹๐จ๐ฏ๐ž๐ ๐•๐ž๐ก๐ข๐œ๐ฅ๐ž๐ฌ

Choosing a pre-loved vehicle shouldnโ€™t mean compromising on quality or peace of mind. With Ford Approved, every vehicle undergoes rigorous checks and inspections to ensure it meets the highest standards of safety, reliability, and performance.

Consolidated Auto ๐ฆ๐š๐ค๐ž๐ฌ ๐š ๐œ๐ฅ๐ž๐š๐ซ ๐ฉ๐ซ๐จ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ž ๐ญ๐จ ๐จ๐ฎ๐ซ ๐œ๐ฅ๐ข๐ž๐ง๐ญ๐ฌ:to always stay one step ahead. That means transparent history, trusted quality, and a driving experience that feels as close to new as possible.

When you drive a Ford Approved Pre-Loved Vehicle, youโ€™re not just buying a car โ€“ ๐ฒ๐จ๐ฎโ€™๐ซ๐ž ๐ข๐ง๐ฏ๐ž๐ฌ๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ข๐ง ๐œ๐จ๐ง๐Ÿ๐ข๐๐ž๐ง๐œ๐ž.

28/07/2025

๐Ÿš™๐Ÿ’จ ๐•๐š๐ง ๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ ๐ญ๐จ๐ญ ๐๐š๐ซ๐ฒ๐ฌ โ€“ ๐๐ข๐ž ๐…๐จ๐ซ๐-๐ฆ๐š๐ง๐ข๐ž๐ซ! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‚

Consolidated Auto het die ๐๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐๐จ๐ซ๐š๐ง ๐•๐ž๐ข๐ฅ๐ข๐ง๐  in Parys met styl en krag bygewoon โ€“ agter die stuur van die Ford Ranger XLT 2.0L Enkelkajuit. ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Hierdie bakkie is gebou vir boere, werksmense en avonturiers โ€“ met 'n kragtige 2.0L turbodiesel-enjin, uitstekende brandstofverbruik en die betroubaarheid wat jy van Ford verwag. ๐Ÿ›ปโš™๏ธ

Dis nie net 'n werkperd nie โ€“ dis 'n leefstyl-keuse. Of jy beeste vervoer, trekkers toesien of net die pad vat โ€“ die XLT hou nooit terug nie. ๐Ÿ„๐Ÿšœ๐Ÿ›ค๏ธ

๐Œ๐ž๐ญ ๐…๐จ๐ซ๐ ๐ข๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐š๐ฅ๐ญ๐ฒ๐ ๐ ๐ž๐ซ๐ž๐ž๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค รฉ๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฉ๐š๐ ๐ฏ๐จ๐ซ๐ž๐ง๐ญ๐จ๐ž. ๐Ÿ’ผ๐ŸŒพ

24/07/2025

๐Ÿš Shoutout to Consolidated Auto for once again delivering top-notch transport support! ๐Ÿ‘
Your reliable service helped keep things running smoothly at the Potatoes SA Innovation Symposium, proudly produced by Brand Republic.

Hereโ€™s to partnerships that move us forward! ๐Ÿฅ”โœจ

08/07/2025

Waterval-boereverening se voorsitter, Johan van Dyk, gesels na afloop van die dertigste Val-boeredag oor die hoogtepunte van die dag, wat insluit die uiters gekonsentreerde hoeveelheid perdekrag op โ€˜n klein lappie aarde, kenmerkend van diรฉ boeredag, jaar na jaar, by Val in Mpumalanga. Dagboek 1 Julie 2026 om die volgende een nie mis te loop nie...

Address

477 Witherite Road
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27114650099

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brand Republic SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brand Republic SA:

Share