Artist Village

Artist Village Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Artist Village, Record Label, 1295 Esser Street, Pretoria.

Indi Music Label, Artist Management, Public Relations / Brand & Image Consultancy, Artist Marketing Agency, Distribution House, Radio and Media Pluggers, Musicvideo's, Styling

24/06/2026
24/06/2026

INNI MIDDEL FEES 2026

Op 28 November 2026 verander Steelcrest Highschool in Middelburg in die tuiste van een van die grootste feeste van die jaar – INNI MIDDEL FEES 2026!

D**k aan 'n dag gevul met top kunstenaars, lekker kos, koue verversings, kindervermaak, helikopterritte, 'n ongelooflike feesatmosfeer en duisende mense wat saam kom kuier en herinneringe maak.

Op die verhoog gaan jy kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Jennifer Zamudio, Ruan Josh, Fran Prins en Dis Net Frederick beleef, terwyl Daniel Hoffmann as MC die dag aanmekaar hou en sorg dat die energie van begin tot einde op 'n hoogtepunt bly.

Of jy nou saam met jou gesin wil kuier, 'n dag saam met vriende wil geniet of net wil wegkom van die alledaagse, Inni Middel Fees bied iets vir almal. Van die kleinspan wat die kindervermaak geniet tot die grootmense wat in die biertuin ontspan – hierdie is 'n fees wat niemand wil misloop nie.

🌟 VIP-kaartjies is ook beskikbaar en sluit 'n eksklusiewe area met tafels en stoele naby die verhoog in.

🎟️ Kaartjies:
Volwassenes – R150
Pensionarisse – R100
Onder 18's – R100
0–7 jaar – GRATIS
VIP – R500

Kaartjies is beskikbaar by Quicket (let wel: Quicket voeg 'n diensfooi by)- https://www.quicket.co.za/events/376006-inni-middel-fees/?ref=link-campaign&lc=79155117

of direk by Kosmos Stereo, 192 Cowen Ntuli Straat, Middelburg. Kaartfasiliteite is beskikbaar.

24/06/2026

“Ek En Jy Bly Oor” is Lu-Anél, se nuutste enkelsnit.

Aidan Kade gesels met die span van Radio Fynbos oor   wat onlangs vrygestel is, kliek op die skakel en luister lekker sa...
24/06/2026

Aidan Kade gesels met die span van Radio Fynbos oor wat onlangs vrygestel is, kliek op die skakel en luister lekker saam!

https://youtu.be/nHbErXijgc0?si=wiBsZYm6BGKDpBXa

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

24/06/2026
24/06/2026

🎙️ RADIO ATLANTIS 107.9FM | EXCLUSIVE ARTIST INTERVIEW 🎶

Join us this Wednesday, 24 June at 15h15 as we welcome South African music artist Aidan Kade to the Radio Atlantis 107.9FM studios!

Tune in as Aidan Kade shares his musical journey, creative inspiration, latest projects, and what's next on the horizon. Don't miss this exciting conversation filled with great music, behind-the-scenes stories, and plenty of inspiration.

📅 Date: Wednesday, 24 June 2026
🕒 Time: 15h15
📻 Station: Radio Atlantis 107.9FM
🌐 Listen Live: www.radioatlantis.org.za or iono.fm/s/127

Be part of the conversation—because at Radio Atlantis 107.9FM, we're the Heartbeat of the Community! ❤️🎧

Radio Onderhoud Nuus / Artist Village /  Aidan Kade kuier vandag by twee baie gewilde radiostasies en kom gesels meer oo...
24/06/2026

Radio Onderhoud Nuus / Artist Village /

Aidan Kade kuier vandag by twee baie gewilde radiostasies en kom gesels meer oor die weghol enkelsnit 'Hoor Jy My?' wat pas vrygestel is.

15h15 - Radio Atlantis 107.9FM
19h15 - GROOTfm 90.5

Kom kuier lekker saam ons!

Address

1295 Esser Street
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

079 1455 701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Artist Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category