GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 Jou GROOTSTE FM is op 'n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer met vermaak wat 'n verskil maak.

Ons GAAN GROOT in alles wat ons doen โ€“ van die uitsaai tot die insaai! GROOTfm 90.5 is op โ€˜n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met vermaak wat 'n verskil maak. Anders kan ons die lekker Afrikaanse liedjies en grootste treffers van alle tye maar op โ€˜n CD in die kar luister! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander!

BAIE GELUK, Springboks met nog 'n GROOT wen! Eindtelling, 45 - 0! Julle is ons Groen, GROOT en Goud!
12/07/2025

BAIE GELUK, Springboks met nog 'n GROOT wen!
Eindtelling, 45 - 0!
Julle is ons Groen, GROOT en Goud!

Sien ons maak ALTYD seker ons uitdagings is BAIE VEILIG! ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ
12/07/2025

Sien ons maak ALTYD seker ons uitdagings is BAIE VEILIG! ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ

๐‘๐š๐๐ข๐จ๐‘๐ฎ๐ ๐›๐ฒ | Springbokke vs Italiรซ๐‘ณ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘น ๐‘บ๐‘จ๐‘จ๐‘ด na regstreekse rugbykommentaar ๐ข๐ง ๐€๐…๐‘๐ˆ๐Š๐€๐€๐๐’ op GROOTfm 90.5 se App.๐ŸŽ™๏ธ๐ŸŽง๐Ÿ‰Be...
12/07/2025

๐‘๐š๐๐ข๐จ๐‘๐ฎ๐ ๐›๐ฒ | Springbokke vs Italiรซ

๐‘ณ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘น ๐‘บ๐‘จ๐‘จ๐‘ด na regstreekse rugbykommentaar ๐ข๐ง ๐€๐…๐‘๐ˆ๐Š๐€๐€๐๐’ op GROOTfm 90.5 se App.๐ŸŽ™๏ธ๐ŸŽง๐Ÿ‰

Beskikbaar op Google Playstore en Apple store. ๐Ÿ“ฒ
In die App ๐Ÿ‘‰๐Ÿ“ฒ gaan na: Menu -> heelonder regs -> RadioRugby

๐ŸŽ™๏ธWedstryd kommentator - Martin Kotze

RadioRugby

12/07/2025

WIE IS ONS WENNER VAN

Jou ๐˜•๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ณ 1 op die ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป 20 Rooksein met Sonsak in die Vrystaat!๐Ÿฅ‡๐ŸŽถDie   word met TROTS geborg deur Plant Paradise Garde...
12/07/2025

Jou ๐˜•๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ณ 1 op die ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป 20 Rooksein met Sonsak in die Vrystaat!๐Ÿฅ‡๐ŸŽถ

Die word met TROTS geborg deur Plant Paradise Garden Centre! Vir jou kans om ๐„๐‹๐Š๐„ ๐’๐€๐“๐„๐‘๐ƒ๐€๐† โ€˜n R300 geskenkbewys van Plant Paradise te wen, SMS die woord โ€˜๐†๐‘๐Ž๐Ž๐“๐Ÿ๐ŸŽโ€™, jou naam en van na 49905. (๐˜™1.50 ๐˜ฑ๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜š๐˜”๐˜š. ๐˜‰โ€™๐˜ด ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜โ€™๐˜ด ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฅ).

Skakel in elke Saterdag saam Jacques Erasmus, tussen 09:00 en 11:00 vir 20 van jou GROOTste Afrikaanse liedjies. ๐Ÿ“ป๐ŸŽ™๏ธ

12/07/2025

DIS TYD VIR DIE GROOT FINAAL VAN !!

12/07/2025

Venita Music & Radio en Charonike Nel se mond-tegniek met die -uitdaging in die optel van 'Madagascar Hissing Cockroaches'!

TOP 3 is aangekondig! Skakel in vir die GROOT finaal om 11:00!


Menlyn Park Shopping Centre AUTO EZI Motors VitaVibe Lounge Best Care Emergency Medical Service The Infinite Team - Team Building Pretoria

12/07/2025

DIS TYD VIR DIE TOP 4 SE EERSTE UITDAGING!!

๐Ÿ“๐•๐€๐๐ƒ๐€๐† ๐ˆ๐’ ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐†๐‘๐Ž๐Ž๐“ ๐ƒ๐€๐†!!๐Ÿ”ฅ๐ŸซฃOns almal sit al vir die laaste 4 dae vagenael voor ons skerms om te kyk of ons die   kan be...
12/07/2025

๐Ÿ“๐•๐€๐๐ƒ๐€๐† ๐ˆ๐’ ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐†๐‘๐Ž๐Ž๐“ ๐ƒ๐€๐†!!๐Ÿ”ฅ๐Ÿซฃ

Ons almal sit al vir die laaste 4 dae vagenael voor ons skerms om te kyk of ons die kan beantwoord... ๐–๐ˆ๐„ ๐’๐“๐€๐ ๐–๐„๐† ๐Œ๐„๐“ ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐‘๐Ÿ‘๐ŸŽ ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ?

Om seker te maak jy mis nie 'n ๐Ž๐Ž๐Œ๐๐‹๐ˆ๐Š van die aksie nie, skakel in op ons YOUTUBE LIVE! Kyk uit op FACEBOOK wanneer ons LIVE gaan en jou tot lekker naby aan AL die uitdagings gaan bring!

Skakel na YOUTUBE LIVE - https://www.youtube.com/live/GIfJrWY9t9s?si=3bPbrqzoYCs5BtpS

11/07/2025

Dis tyd vir ons laaste uitdaging van die dag en ongelukkig groet ons 2 van ons deelnemers!

Die LEGENDE, Mel Botes, kuier op   by Charonike Nel en Divan van Wyk om te gesels oor 'Die Riviersimfonie' wat Woensdag,...
11/07/2025

Die LEGENDE, Mel Botes, kuier op by Charonike Nel en Divan van Wyk om te gesels oor 'Die Riviersimfonie' wat Woensdag, 16 Julie, by die Fairtree Atterbury Teater/Theatre te sien is.

Address

Lynnwood

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27123492574

Website

https://www.grootfm.co.za/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GROOTfm 90.5 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GROOTfm 90.5:

Share

Category