QMAN LAE HOUE Episodes | Komedie Videos | QUBE FOUNDATION | MC bookings | Wedding videography bookings

29/07/2026

🀍 DANKIE AAN JOU 🀍 Die 2026 "BORRIE BOX - SKOOL SKOENE" projek was weereens n groot suskses.

▫️ Dankie aan almal wat weereens n bydrae gemaak het en gehelp het om n groot verskil te maak in diΓ© leerders se lewe. Dankie ook aan julle wat die se posts ook altyd share vir meer bewusmaking πŸ™

▫️ Die projekte is ook nooit moontlik sonder n great span wat agter die skerms werk om die projekte n realiteit te maak nie - , , , , ❀️❀️❀️

πŸ“ Jy kan vandag betrokke raak by die - besoek graag ons webblad :
www.qubefoundation.org

23/07/2026

Die JVR`s mt. QMAN & Borrie - Brood

Manne, oordryf ek nou of wat??

09/07/2026

Die JVR's - LAE HOUE mt QMAN & BORRIE ft. Pottie - (Ep. 157 - Hoender)

07/07/2026

Dis nou embarrassing..😏

Book my en ons ons maak n party daarvan!! Belowe!

Bookings: [email protected]

19/06/2026

Persoonlike invite aan al my Stormers vriende - Kom kyk saam Final... MAAR...

Go Bulle!! Berk kom huis toe!!! πŸ‚πŸ†πŸΎ

19/06/2026

BOYS, HOOP JULLE IS REG - BINNEKORT IS DIE BULLE URC CHAMPIONS!! πŸ‚πŸ†

Hoop julle kyk vanaand 20:30

06/06/2026

ONS GAAN FIIIINAAAAALS TOE!!!!! πŸŽ‰ πŸŽ‰ πŸŽ‰ πŸŽ‰ Bulllllllle!!!!

25/05/2026

πŸ“¦ UNBOXING πŸ“¦ - Ons is bederf 😬

The Meat Box het ons bederf met een van hulle n moerse lekker "MEAT Boxe"..

As jy in Pta is kan jy een van hulle verskeidenheid Boxe bestel..

The Meat Box lewer maandeliks vars gehalte vleis af by enige van die volgende optel punte:

πŸ“ Wonderboom
πŸ“ Montana
πŸ“ Kameelfontein

Kontak vir Chanzelle by - 071 602 1227 Om jou box te bestel.

✴️ Gebruik die kode "BORRIE 10" vir 10% afslag op jou bestelling...

WHY "MC" JY? - Ek belowe jou die volgende as MC op jou troue:+ Geen Jan van der Merwe grappies (so jy hoef nie te maak o...
20/05/2026

WHY "MC" JY? - Ek belowe jou die volgende as MC op jou troue:

+ Geen Jan van der Merwe grappies (so jy hoef nie te maak of jy lag nie)
+ Geen "Shoe game" speletjies met die couple nie - Ons is nou al oor daai game.
+ Geen gegoogle-de speeches (Jip, ek weet al as jy jou speech gegoogle het)

Wat ek jou nie kan belowe is die volgende:

+ dat jy nie die WHY "MC" JY dans gaan doen nie.
+ jy nie `n paar tequilas gaan kry nie (Gooi `n paar brannas in die mix)
+ nie my hoor oor die Bulle praat nie (ek moet, dis wet, ok!)

Jou tjommie is dalk snaaks om die braai, maar kan hy voor mense praat? Indien nie - Book my (eks nie snaaks om `n braai nie, maar ek kan voor mense praat)

[email protected]

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when QMAN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share