10/10/2025
STEM vir my vir .sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar! Ek het Fluke Media begin met net ’n laptop, ’n gimbal en genoeg geld in die bank dat dit moes werk binne twee maande. Nou, ’n jaar en ’n half later, staan ek moontlik ’n kans om Entrepreneur van die Jaar te wen! 💛
Elke boodskap, kompliment, verwysing en bietjie ondersteuning het my hier gebring - en nou het ek jou stem nodig! 🗳️
Stem asseblief vir my VOOR 13 Oktober om 12:00 deur die skakel in my bio te volg.
I started Fluke Media with just a laptop, a gimbal and enough money in the bank that it had to work within two months. Now, a year and a half later, I’m in the running for “Entrepreneur van die Jaar!” 💛
Every message, compliment, referral and bit of support got me here - and now I need your vote! 🗳️
Please vote for me BEFORE 13 October at 12:00 by clicking the link in my bio.