Suikerklontjies Kleuterskool / Nursery School

Suikerklontjies Kleuterskool / Nursery School Kleuterskool 3 maande tot 6 jaar.
(1)

Bied die volgende:
Gekwalifiseerde personeel
Klein klasse
Dubbel medium
Oop van 6:30 - 18:00
3 Gesonde maaltye per dag
Groot buite speel area
CAPS curriculum

Nursery school 3 months - 6 years
Offers the following:
Qualified personnel
Small classes
Double medium
Open From 6:30- 18:00
3 Healthy meals per day
Spacious outdoor play area
CAPS curriculum

Erfenisdag se vieringe. SUIKERKLONTJIES 2026
25/09/2026

Erfenisdag se vieringe. SUIKERKLONTJIES 2026

Ons Konsert" Tandemuis Land " was n wenner!! Maats was bitter oulik!!!
24/09/2026

Ons Konsert" Tandemuis Land " was n wenner!! Maats was bitter oulik!!!

Geniet Braaidag! Suikerklontjies kleutetskool gaan!!!
24/09/2026

Geniet Braaidag! Suikerklontjies kleutetskool gaan!!!

Dis nog nie te laat nie! Inskrywings vir 2026/2027 is steeds oop by Suikerklontjies Kleuterskool. 🧸✨Ons bied ’n veilige,...
23/09/2026

Dis nog nie te laat nie! Inskrywings vir 2026/2027 is steeds oop by Suikerklontjies Kleuterskool. 🧸✨
Ons bied ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing waar jou kleuter kan speel, leer en voluit groei. Ons kreatiewe aktiwiteite en passievolle span verseker dat jou kind die beste wegspring in die lewe kry.
Plekke is beperk, so moenie uitmis nie! Verseker vandag nog jou kind se plekkie vir die nuwe skooljaar.

📞 Skakel: 082 653 9627
📧 E-pos: [email protected]
📲 Klik op "Registreer Nou" om vandag nog julle aansoek te voltooi.

Ons speel te lekker met ons nuwe poppies wat ons aantrek!
17/09/2026

Ons speel te lekker met ons nuwe poppies wat ons aantrek!

Tannie Sophie!!! Jy is al soveel jare by ons!! Mag jou laaste jaar by ons n GESEENDE JAAR. Wees! Geluk met jou verjaarsd...
07/09/2026

Tannie Sophie!!! Jy is al soveel jare by ons!! Mag jou laaste jaar by ons n GESEENDE JAAR. Wees! Geluk met jou verjaarsdag op die 24 e Augustus

Hoop jy het lekker verjaar!!
07/09/2026

Hoop jy het lekker verjaar!!

Baie geluk Tannie Lebo!! Mag dit n mooi jaar wees!!
07/09/2026

Baie geluk Tannie Lebo!! Mag dit n mooi jaar wees!!

Dr Tooth little, julle was awesome!!! Maats was mal oor julle! Dankie vir kosbare inligting!!
28/08/2026

Dr Tooth little, julle was awesome!!! Maats was mal oor julle! Dankie vir kosbare inligting!!

🎈 Op soek na die perfekte kleuterskool vir jou kleinding? 🧸✨By Suikerklontjies Kleuterskool kry jou kind soveel meer! Va...
30/07/2026

🎈 Op soek na die perfekte kleuterskool vir jou kleinding? 🧸✨

By Suikerklontjies Kleuterskool kry jou kind soveel meer! Van Kinderkinetika en Minnie Musiek tot heerlike ingeslote maaltye en prentjiemooi Bak & Brou-dae! 🧁🍎

Kom kuier gerus by ons of Kontak ons om jou plek te verseker! 🌈

📞 WhatsApp / Skakel: 082 653 9627
✉️ E-pos: [email protected]

Address

657 Wainright, Moreleta Park
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00

Telephone

082 653 9627

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerklontjies Kleuterskool / Nursery School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suikerklontjies Kleuterskool / Nursery School:

Shortcuts

Share