Harmony House Records

Harmony House Records A Record Company built to support Young & Up-And-Coming Artists. We focus on Country Music, Country Artists, Afrikaans Music, Pop Music and Folk.

We also have a fresh approach to the Gospel Music Market by involving community leaders.

22/12/2025

Anton Botha Band Ons eie Executive Producer en ons Nuwe Kunstenaar vir 2026. Tanya V Moller

OPGEWONDE oor wat kom!

Altus Theart Onthou om te stem vir Ek en Jy en Jack!Laai hom af en geniet hom.% AfrikaansAfrikaans  100Eric StresoEric S...
22/12/2025

Altus Theart Onthou om te stem vir Ek en Jy en Jack!
Laai hom af en geniet hom.
% AfrikaansAfrikaans 100Eric StresoEric StresoSpotifyApple MusicKunstenaars S.AKunstenaar OndersteuningsbladAFRIKAANSE TREFFERS

En so lyk die uitslag van die
TOP 20 🎼 vir die afgelope Saterdag 20 Desember 2025 hier op Harties FM 📻

Veels Geluk aan elke Kunstenaar met hulle posisie op die TOP 20 🎼💪

Hier volg 'n lys van die Kunstenaars wie se musiek deel uit maak vd FOCUS LOGIC TOP 20 🎼 Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars word aangemoedig om vir hulle musiek (TOP 20) te gaan stem op die 📻 Webblad by www.hartiesfm.com

Sien gerus ook saam met dit die tabel wat die individuele vordering (posisies op of af) toon van elke Kunstenaar tussen Saterdag 13 Desember 2025 & Saterdag 20 Desember 2025.

20.) - Vitamienes *(Nuut)
19.) & - Karolientjie *(Nuut)
18.) & SANFRANDISCO - My Bra *(Nuut)
17.) - Dis Net Jy (15/-2)
16.) - Liefde in die Tweede Mag (14/-2)
15.) & - Bok Wil Ek Bly (13/-2)
14.) - Elsie (12/-2)
13.) & - Cheesy, maar ek mis Jou! (20/+7)*******
12.) - Sing (09/-3)
11.) - Mozambique My Nou (10/-1)
10.) - Ek en Jy en Jack (18/+8)********
09.) - Boertjie voor my Deur (07/-2)
08.) - Reg om te Toer (11/+3)***
07.) & Charlize Berg - Moedertaal (06/-1)
06.) - My Laaste (04/-2)
05.) & - Papegaai (03/-2)
04.) - Gee My (19/+15)***************
03.) - Hallo My Maatjie (02/-1)
02.) - Bruinoog Blond (05/+3)***
01.) - OE LA LA (01/-)********************

Baie Baie Geluk ook aan ons Nommer 1 💥 die afgelope week 💪 Welgedaan weereens aan met haar nuutste enkelsnit 🎼 OË LA LA 💥 Kop en skouers bo die res op die FOCUS LOGIC TOP 20 🎶

Neem ook Kennis dat die TOP 20 ook beskikbaar is op die digitale platform . Hier volg die skakel:

https://open.spotify.com/playlist/6cPg4dIvrfRgIPwbMhjDYn?si=5-PISgDZQRGeUFZojNji2w&pi=vXGIg_LVRWSAj

NB - Hierdie is ook die laaste TOP 20 vir 2025 ‼️


20/12/2025

% AfrikaansAfrikaans 100Luister FMAltus TheartSpotifyApple MusicHarties FMEric Streso

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉Renatha Kapp, Riekie Van Biljon, Lorinda ...
19/12/2025

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉

Renatha Kapp, Riekie Van Biljon, Lorinda Theart

19/12/2025

Hier is die man homself! Jaco Ka'laariAltus TheartAltus Theart

19/12/2025

100% AfrikaansLuister FMAfrikaans 100Anton Botha BandAltus TheartHarties FMKunstenaar OndersteuningsbladNvR ManagementBosveld Stereo - 107.5 FMSAFFA RADIOJaco Ka'laariOorsee.com - The South African Community AppEric Streso

Luister gerus móre na Tjokker Musiek op Harties FM.Van Vaaljapie tot Langs jou Lê.100% AfrikaansAfrikaans  100Kunstenaar...
15/12/2025

Luister gerus móre na Tjokker Musiek op Harties FM.
Van Vaaljapie tot Langs jou Lê.

100% AfrikaansAfrikaans 100Kunstenaars S.AKunstenaar OndersteuningsbladAfrikaans is Lekker Wêreldwyd

South Africans in Amsterdam Suid-Afrikaners in België - South Africans in Belgium Afrikaans is Lekker Wêreldwyd Afrikane...
15/12/2025

South Africans in Amsterdam Suid-Afrikaners in België - South Africans in Belgium Afrikaans is Lekker Wêreldwyd Afrikaners is Plesierig Nederland Afrikaanse Musiek

Hy is uit en reg om af te laai.
Luister ook mòre na sy onderhoud met Harties FM om 13H15.

% AfrikaansAfrikaans 100Eric StresoAFRIKAANSE TREFFERSKunstenaar OndersteuningsbladTjokker MusiekAnton Botha BandEric Streso

https://music.apple.com/za/song/langs-jou-le/1858291304

https://open.spotify.com/track/0JRXF569g0NwUqR3mMNbTu?si=338da49078784d03

Jaco Ka'laari en Harmony House Records het ietsie oppad vir julle in Februarie 2026!Hou hierdie spasie dop , of soos hul...
15/12/2025

Jaco Ka'laari en Harmony House Records het ietsie oppad vir julle in Februarie 2026!
Hou hierdie spasie dop , of soos hul sê in sy wêreld : Check hierdie plek hy`s Na!

Address

Brooklyn
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harmony House Records posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harmony House Records:

Share

Category