Yohane Halgryn

Yohane Halgryn Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Yohane Halgryn, Media, 206 Rentia Street, Pretoria.

Chapter: May 💛
16/05/2026

Chapter: May 💛

One for the books. 🏉❤️
22/03/2026

One for the books. 🏉❤️

PICK N PAY Women’s Super League 1- Bulls Daisies vs EP Queens 🏉🏉
15/03/2026

PICK N PAY Women’s Super League 1- Bulls Daisies vs EP Queens 🏉🏉

Team of 3- PICK N PAY Women’s Super League 1 Free State vs Sharks. 🏉
08/03/2026

Team of 3- PICK N PAY Women’s Super League 1

Free State vs Sharks. 🏉

Gelukkige verjaarsdag my liefie 🎉🎉Vandag vier ek nie net jou lewe nie, maar ook die ongelooflike man wat jy is. Dankie v...
19/02/2026

Gelukkige verjaarsdag my liefie 🎉🎉

Vandag vier ek nie net jou lewe nie, maar ook die ongelooflike man wat jy is. Dankie vir jou liefde, jou sagte hart en die manier hoe jy my elke dag laat voel. Jy bring lig en energie waar jy ook al gaan, en dit is werklik ’n voorreg om my lewe saam met jou te deel. Dankie vir 6 Jaar se liefde, verjaarsdae en memories! ❤️

Ek wens vir jou ’n jaar vol seëninge, nuwe geleenthede, vrede in jou hart en drome wat waar word. Mag jy altyd weet hoe trots ek op jou is en hoe diep my liefde vir jou gaan.

“Die Here sal jou seën en jou beskerm; die Here sal tot jou redding verskyn en jou genadig wees; die Here sal jou genadig wees en aan jou vrede gee.” – Numeri 6:24-26 🤍

Dankie dat jy my kies, elke dag. Dankie dat jy my liefhet soos jy doen. Ek het jou so ongelooflik lief, vandag, môre en vir altyd. ❤️

Dankbaarheid 💛 2025 se herinneringe, 2026 se avonture. 🌳
31/12/2025

Dankbaarheid 💛

2025 se herinneringe, 2026 se avonture. 🌳

Still choosing you, always. ❤️
17/12/2025

Still choosing you, always. ❤️

Address

206 Rentia Street
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yohane Halgryn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category