Nuus24

Nuus24 Die jongste brekende nuus uit Suid-Afrika – bly op hoogte van belangrike gebeure met betroubare berigte en ontledings.

09/06/2025

Cameroon is due to hold a presidential election in October and tensions are high. President Paul Biya's party has held power since 1960

05/06/2025

The new ban includes Afghanistan, Myanmar, Chad, the Republic of Congo, Equatorial Guinea, Eritrea, Haiti, Iran, Libya, Somalia, Sudan and Yemen

04/06/2025

The International Day of United Nations Peacekeepers kicked off in South Sudan’s Western Equatoria State on Monday, aimed at raising awareness of the need to de-escalate tensions and promote peace in the country.

03/06/2025

Die ondersoekspan het die nasionale polisiehoof op die hoogte gebring van vordering in die opsporing van die vermeende moordenaar.

02/06/2025

Suid-Afrikaners is in wese slegter daaraan toe as wat hulle in 2010 was, wat daarop dui dat die huidige ekonomiese beleid ondoeltreffend was om armoede, werkloosheid en ongelykheid aan bande te lê.

30/05/2025

Die gevolg van groeiende werkloosheid is nie net verlies aan inkomste nie, maar ook ʼn generasie sonder vaardighede en hoop, sê TLU SA.

28/05/2025

“Maar jy het nie so gevoel toe Trump jou in die Withuis mishandel het nie,” het Sinawo Thambo, LP en nasionale woordvoerder van die EFF, teruggekap na Ramaphosa.

27/05/2025

“Ongelukkig is die media geneig om mnr. Malema ’n oneweredige hoeveelheid aandag te gee as die werklike gevolg van sy uitsprake of gesange,” sê pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder.

26/02/2025

Die vooruitsig dat Suid-Afrika vanjaar nog van die internasionale gryslys verwyder kan word, het die plaaslike geldeenheid ’n hupstoot gegee én beleggingsentiment verhoog.

10/02/2025

Die ANC sê AfriForum blameer die ANC, "nes tipiese rasgedrewe, regsgesinde magte wat nooit verantwoordelikheid neem vir hul besluite nie." Die Solidariteit Beweging het egter vinnig hierop gereageer.

Address

Sunnyside

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuus24 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share