18/08/2026
Lank voordat hulle self Facebook, Instagram of TikTok gehad het, het óns as ouers reeds foto’s, video’s en snaakse stories van hulle gedeel.
Maar wanneer word ’n oulike herinnering iets waarmee ons kind dalk nie meer gemaklik is nie?
In hierdie episode van Screenwise gesels ons oor “sharenting”, toestemming, privaatheid en ’n eenvoudige vraag wat ons dalk meer gereeld moet vra:
Is dit my storie om te deel?
Kyk gerus die volledige episode en subscribe op Janine Bevolo-Manders vir nog praktiese gesprekke oor hoe ons ons kinders met groter digitale wysheid kan begelei.
Lank voordat hulle self Facebook, Instagram of TikTok gehad het, he...