
16/07/2025
Die Suid-Afrikaanse veebedryf staar ’n krisis in die gesig weens ’n bek-en-klouseer (BEK)-uitbraak by Karan Beef, die land se grootste voerkraal, wat die bedryf se kwesbaarheid blootlê. Indien BEK nie dringend beheer word nie, kan groot voerkrale sluit en op invoere staatmaak, met verwoestende gevolge vir die rooivleisbedryf, insluitend ’n moontlike ineenstorting van speenkalfpryse en vleistekorte.
Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse/Engelse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander...