Build Beside Your 9-5

Build Beside Your 9-5 https://www.buildbesideyour9to5.com/info Hi there,

If you’re here, it’s probably because you want more…
More time. More freedom. More breathing room.

Helping hardworking women build something of their own by learning how to build a modern online business, alongside their 9–5.

↓ Start here , I’ll show you how. But life keeps getting louder, heavier, and harder to manage. I know that feeling all too well. I spent years working full-time, rushing through each day, missing precious moments with my daughter, and still barely getting by month after month. I told myself:
“I just need more confidence.”
“I just need more time.”
“I’m not ready yet.”

But deep down… I was scared, exhausted, and stuck. Everything changed when I realized this:

I don’t need more confidence. I don’t need to “figure it out alone.”
I don’t need to show my face online. I just needed a simple system that actually works in real life. That’s when I found DMS — Digital Magnetic System. A step-by-step, mom-friendly way to start online without overwhelm — even in the tiny pockets of time you have. Now, I help women just like you start online with clarity, confidence, and a plan that finally makes sense. If you’re ready for:

A soft place to start

A strategy that doesn’t drain you

A system that actually works for moms living in survival mode…

You’re in the right place. 💛

We start scared. We start tired. We start unsure. But we start — and that’s what changes everything.

23/08/2026
Dis snaaks hoe ons ure lank kan bekommer... maar net vyf minute spandeer om na 'n oplossing te soek.Dit was die storie v...
22/08/2026

Dis snaaks hoe ons ure lank kan bekommer... maar net vyf minute spandeer om na 'n oplossing te soek.

Dit was die storie van my lewe.

Saans lê en staar na die dak.
Gedagtes wat nie wil stilbly nie.
Planne maak, maar elke plan beteken net meer skuld.
Debiet orders wat soms nie eens almal kan afgaan nie.

En dan payday.

Jy sou dink payday bring verligting.
Maar payday het my bang gemaak
Want ek het geweet, dit beteken niks.
Net nog 'n rondte debietorders wat afgaan.

Jy sit by die werk en doen jou ding, maar jou gedagtes is nêrens naby jou lyf nie.
Ná my 5% verhogingsbrief het iets in my gekliek.

My 9-5 is nie my oplossing nie.
Nie omdat ek nie hard genoeg werk nie, maar omdat een inkomste in vandag se tyd net nie meer ver genoeg rek nie.

Dit was die dag wat ek opgehou hoop het.
En begin doen het.

Moeg om te voel die maand beheer jóú, in plaas van jy die maand?
Comment BEHEER hieronder. Ek stuur jou die inligting sodat jy self kan besluit of dit by jou lewe pas. 🤍

20/08/2026

Jy staan elke dag op en gaan werk toe, jy weet reeds hoe om consistent te wees.
Jy volg instruksies, jy kán ‘n stelsel volg.
Jy het al nuwe dinge in jou loopbaan aangeleer, so jy kán nuwe vaardighede ook aanleer.

Die vraag is nie kan ek dit doen nie?

Die vraag is: Wat kan gebeur as ek dieselfde toewyding wat ek elke dag vir iemand anders se besigheid gee... begin gebruik om iets vir myself te bou?

Daai een vraag het alles vir my verander. As jy al vir jouself hierdie vraag gevra het, los vir my VERANDER in die comments en ek stuur vir jou die gratis training wat my gewys het waar om te begin om iets van my eie langs my 9-5 te begin bou.

My storie het nie eers by die eerste gang begin nie.Dit het begin in die parkeerterrein.Ek het voor Checkers gesit en  k...
19/08/2026

My storie het nie eers by die eerste gang begin nie.

Dit het begin in die parkeerterrein.

Ek het voor Checkers gesit en kon net nie uit die motor klim nie.

Ek het geweet wat ek nodig het, en ek het geweet wat my bank balans was.

Die twee het nie bymekaar uitgekom nie.

Nie luukse goed nie. Gewone, alledaagse items.

Gang 1 — ek vat wat op my lysie is...
Gang 2 — ek vat wat op my lysie is...
Teen die tyd dat ek by gang 3 is, loop ek terug na gang 1 om iets terug te sit.

Want jou kop begin bereken: wat is belangriker? Waarmee sal ek kan regkom? Wat kan wag?

Moedeloos, want jy weet as jy by die huis kom, gaan jy van vooraf moet beplan met wat jy het. Daar is geen ander keuse nie.

Jy staan en kyk na die mense rondom jou met trollies vol en jy wonder, hoe kry julle dit reg?
Wat doen hulle anders? Waar het ek verkeerd gegaan?

En dan tref dit jou.

Jy het nêrens verkeerd gegaan nie.
Jy is net afhanklik van een inkomste.

In vandag se tyd is dit byna onmoontlik om op een inkomste te oorleef.

Dit was die oomblik wat ek geweet het, ek gaan iets moet verander. Nie môre nie. Nou.

As jy al in daai gang gestaan het, jy is nie alleen nie.

Los vir my MEER in die comments en ek stuur vir jou die gratis Training wat my gehelp het sodat jy kan kyk of dit iets is wat by jou pas.

Niemand vertel jou hoeveel keer jy van plan gaan verander voordat jy uitfigure wat eintlik by jou pas nie.Ek was die per...
18/08/2026

Niemand vertel jou hoeveel keer jy van plan gaan verander voordat jy uitfigure wat eintlik by jou pas nie.

Ek was die persoon wat maande lank gekyk het. Beplan het. En toe niks gedoen het nie.

Nie omdat ek lui was nie, maar omdat ek dit nie kon bekostig om te fail nie. Nier finansieel nie. Nie emosioneel nie.

Toe ek begin het, was ek faceless. My gesig? Nee dankie. Die laaste ding wat ek wou hê was dat mense wat my ken sien hoe ek struikel.

Maar iets het verander, nie oornag nie, maar stelselmatig. Deur die training. Deur die community. Deur mense wat my naam geken het en steeds wou sien ek succeed.

Jy hoef nie reg te wees om te begin nie. Jy hoef net omring te wees deur die regte mense.

Los vir my EK in die comments as jy ook al reg was vir n verandering maar te bang was om die volgende stap te neem. 🤍

Dit was 'n Vrydagmiddag. Ek moes petrol ingooi. Die krag was ook amper op.En ek moes kies. Net een van die twee.Nog 16 d...
17/08/2026

Dit was 'n Vrydagmiddag. Ek moes petrol ingooi. Die krag was ook amper op.
En ek moes kies. Net een van die twee.
Nog 16 dae voor payday, en ek kon nie eers aan week 2 dink nie. Net: oorleef hierdie week, vertrou vir die volgende, en hou aan.
Ek het in my kar gesit en myself gevra: wanneer?
Wanneer gaan ek nie meer stres die oomblik wat daai petrolliggie aangaan nie?
Wanneer kan ek net volgooi sonder om eers te bereken in my kop?
Wanneer gaan ek net... deur 'n maand kom?
Daai wanneer het my draaipunt geword, want ek het opgehou wag vir 'n verhoging om dit reg te stel, en begin doen wat ek regtig kon.
As daai Vrydagmiddag-gevoel bekend klink vir jou, jy is nie alleen nie.

Los vir my BEHEER in die comments.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Build Beside Your 9-5 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Build Beside Your 9-5:

Shortcuts

Share