14/09/2025
Vandag moet ek soos 'n shebeen queen aangaan๐คฌ
Waar die donner is die dae, wat die se skirts nie minder as 4 vingers bo die knie kop mag wees nie๐คฌ van vandag Walg my๐คข๐คฎ Nou is die en so kort ,dit raak amper die eyelids & fake lashes, jy maak jou self !!!!! Terte word geรซet en vergeet dan sit jy met 1 in die pens en 1 in die pram in lang rye by kantore en vul vorms in ,sodat ons payers vir julle kinders moet sorg๐ก Die manne wat sรช die mooiste vrou is een wat lelik sit ๐ jy en jou grap is nie snaaks nie !!!!!! Werk aan jou sin vir , Jy , , , en . Dit is deel van die rede ,dat jong se hul verstand๐ง oordonder en van hulle in die tronk beland en hul reputasies geruineer is. be , hรช vir jouself , jou lyf en ander om jou - jy het nie nodig om soos 'n broeikas op twee bene te wees nie; trek 'n verdomde aan onder jou , maak seker jou vervlakste top cover meer as net jou tepels ๐nie almal wil bad proppe sien nie๐