15/09/2026
Hierdie of daardie?
As jy net een mag kies, wat sal dit wees?
1. Ek beplan vooruit 📆 of ek wag tot die laaste minuut.⌛
2. Ek verkies werkkaarte 📝 of alles in een met Woemaboeke Afrikaans EAT.📕
3. Ek is 'n tradisionele onderwyser🎓of ek is 'n kreatiewe onnie.🎨
4. My leerders dryf my na koffie☕of sjokolade. 🍫