Kaalkopkjint

Kaalkopkjint Living boldly with Alopecia! Spreading confidence. Making Bold Moves. ALWAYS consult your doctor!

Disclaimer: This is simply us sharing our Journey with Alopecia and not intended to be seen as medical advice.

Die HÉÉL mooiste meisie in die wêreld!!!
17/06/2026

Die HÉÉL mooiste meisie in die wêreld!!!

Na maande se droom, beplanning en baie leer langs die pad…En veral na die laaste paar dae van ’n DIY mamma wat self prob...
17/06/2026

Na maande se droom, beplanning en baie leer langs die pad…

En veral na die laaste paar dae van ’n DIY mamma wat self probeer uitfigure hoe om ń webwerf te bou en te laat werk 😅…

is Kaalkopkjint uiteindelik live.

Hierdie webwerf is gebou vir meer as net Alopecia awareness.

Dit is gebou vir Kqiara.
Vir kinders wat anders lyk.
Vir ouers wat soms alleen voel.
Vir elkeen wat al ooit gevoel het hulle pas nie heeltemal in nie.

Ons is nog nie klaar nie.
Daar is nog baie wat kom.

Maar vir vandag vier ons hierdie klein groot mylpaal. 💙🩷💛

En ja… jy kan selfs sonbrille vang in ons eie Shade Chase speletjie. 😎

Welkom by Kqiara se hoekie van die internet.

🌐 www.kaalkopkjint.com

Built Different.
Bald • Brave • Beautiful.

WATCH THIS SPACE!!!

Hello There… My name is Kqiara Ava Russell. I’m 8 years old and I live with Alopecia. Alopecia is an autoimmune condition where your body attacks your hair follicles, which causes hair loss. I’ve been bald since I was about 3/4 years old. In my case, it most likely developed from a chronic str...

15/06/2026

Check die bargain by McDonalds…
R4.90 per roomys…
Slegs 4 per kliënt…

13/06/2026

As Willem Botha ń tydjie kan afknyp om so flippen cool te wees om saam Kqiara ń video te maak, dan kan julle vir seker LIKE, FOLLOW & SHARE!!

Facebook, Instagram & Tik tok!!

Dankie Willem dat jy COOL is!!

Willem Botha Beauty

13/06/2026

Mamma & Kqiara date by Willem Botha Beauty Masterclass…

Willem Botha Willem Botha Beauty

13/06/2026

Net ń rustige Parkrun by The Farmyard on Rainhill Farm

10/06/2026

Die enigste dogtertjie tussen die seuns… en sy het dit geniet! 💪

Vandag was Kqiara se eerste stoei-tryout. As die enigste dogtertjie tussen al die seuns kon dit maklik intimiderend gewees het, maar sy het die uitdaging met selfvertroue aangepak.

Wat vir ons besonders was, is hoe positief en opbouend die ervaring was. Kontaksport gaan nie net oor fisiese krag nie – dit leer kinders dissipline, respek, selfbeheersing en deursettingsvermoë. Dit gee ook vir hulle ’n gesonde manier om energie, frustrasie, spanning en emosies uit te leef.

Nog iets wat uitgestaan het, was hoe natuurlik die seuns haar aanvaar het. Daar was nie gefokus op die feit dat sy ’n meisie is nie, ook nie dat sy kaalkop is nie – sy was eenvoudig nog ’n spanmaat op die mat. Dit was mooi om te sien hoe kinders mekaar beoordeel op deelname, houding en moeite eerder as op verskille.

Ons is ongelooflik trots op haar dat sy bereid was om iets nuuts te probeer, al was sy die enigste meisie op die mat. ❤️

Soms begin groot avonture met net een stap van moed.

🤼‍♀️ More oefen ons weer… volg ons gerus om te sien hoe hierdie nuwe avontuur ontvou.

🤼‍♀️💙💪

09/06/2026

Kaalkop… Kaalkop… Kaalkop… Bobby Van Jaarsveld

Die perfekte Kaalkopkjint geskenkie – nou as ’n spesiale kombinasie!Vir net R100 per stelletjie kry jy:•Herlaaibare flit...
09/06/2026

Die perfekte Kaalkopkjint geskenkie – nou as ’n spesiale kombinasie!

Vir net R100 per stelletjie kry jy:

•Herlaaibare flitslig met inspirerende “Let Your Light Shine” boodskap
•Motiverende potloodpakkie met 2 potlode, skerpmaker en gelamineerde boekmerk
•GRATIS lisensie-skyf houer met Fearless Foxy aanmoedigingsboodskap

’n Klein pakkie vol moed, geloof, lig en aanmoediging – perfek vir eksamentyd, ’n spesiale verrassing of sommer net om iemand se dag op te helder. 💖

Beperkte voorraad beskikbaar:
🩷 2x Pienk kombos
💙 2x Blou kombos

Rustenburg – goedkoper vir optel of plaaslike aflewering.
Buite Rustenburg – koerier teen koper se koste.

Bestel via WhatsApp: 067 336 0299

Bald • Brave • Beautiful
“Let your light shine before others…”



Dankie vir jou bestelling Christelle Wyman

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaalkopkjint posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share