18/09/2025
๐ฃ๐ผ๐๐ด๐ผ๐ผ๐ถ ๐๐ฎ๐ป ๐บ๐ ๐ฒ๐ป ๐๐๐ฟ๐ด๐ฒ๐ป๐ ๐๐ฒ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ต๐ผ๐๐ฑ ๐ฏ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐น๐ถ๐ป๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐๐ป
Madelein Koen
J.j. Koen
LUISTER HIER - https://iono.fm/e/1597706
As ouers is daar tog sekere goed waarvan jy graag jou kind sal wil weerhou, maar besef dit is nie altyd moontlik nie. Dan is daar weer goed wat jy hoop hulle eendag sal doen, en word jy soms verbaas as hulle dit baie vroeรซr doen as wat jy ooit gedink het.
Vanoggend het Die Real Brรชkfis-span met Madelein Koen, Ma van die 9-jarige Jurgens Koen gesels wat die Internet en Rustenburg behoorlik aan die gons het.