04/09/2026
🌺NUWE DESIGNS BESKIKBAAR!🌺
⭐️ Beautiful ladies, beautiful quotes & beautiful tumblers!
⭐️ Ons nuwe reeks tumbler designs is gemaak vir die sterk, mooi, unieke en fabulous vroue!
🌺 Want elke vrou verdien ’n bietjie herinnering dat sy presies genoeg is soos sy is! ❤️
🌺 Perfek vir jouself of as ’n spesiale geskenk vir iemand besonders!
⭐️ 20oz (600ml) double wall stainless steel Skinny tumbler;
- met sip lid & free stainless steel straw R220
- met sip & straw lid R250
📩 Stuur gerus ’n WhatsApp vir bestellings of navrae.
📲 066 233 3233
📍 Rustenburg NW 🇿🇦
🚚 Koerier dienste beskikbaar
Curious-Creations
⭐️Beautiful designs for beautiful people⭐️