Houtstok FM

Houtstok FM Houtstok FM - 100.6 FM in die Weskus en 91.3 FM in Matzikama
Jou Stasie Jou Taal Jou Musiek
24/7/365 !!

Net die Beste Musiek al die pad van Saldanhabaai in die Weskus!

24 uur per dag, 7 dae per week, 365 dae n jaar! Nuutste Afrikaanse treffers, tydlose Afrikaanse treffers, Golden oldies, Country treffers Boeremuisek ens ...... treffer na treffer!!

100.6 FM in Saldanhabaai, Bergrivier, Cederberg en Swartland Munisipaliteit streke en 91.3 FM in Matzikama Munisipaliteit. Jy kan aanlyn hier luister

deur ons toepassing af te laai vanaf Google Playstore of Apple se App store of hier https://radio.garden/listen/radio-houtstok-fm/asvRfsI5

21/12/2025

LEES MEER: https://brnw.ch/21wYwNw

👉SKOKKEND. Nege mense is dood en tien gewond in 'n skietery by 'n taverne in Bekkersdal, Westonaria.

21/12/2025

A South African musician recounts her traumatic experience aboard the MSC Musica, where she alleges sexual assault by a colleague, and discusses the lack of support from the cruise line during the investigation.

21/12/2025

Dankie vir almal wat hiermee gehelp het. Julle is ysters!!!

UPDATE OOR MOTORFIETS BOKS!!

Baie dankie vir Houtstok en die Houtsok luisteraars boks is gevind deur scamers gegaan, maar sal more bank toe gaan en kyk wat ons kan doen. Nogmals dankie julle is die beste stasie. Ons het op die ou end die polisie betrek🤗🌹🙏

🎅🏻Santa, his sleigh and lit motorcycles are in Longacres tonight! 🎅🏻Starting at The Booth tonight at 18:30 he'll do a qu...
21/12/2025

🎅🏻Santa, his sleigh and lit motorcycles are in Longacres tonight! 🎅🏻

Starting at The Booth tonight at 18:30 he'll do a quick turn at the Curro Robot followed by a big loop down Strand Road and coming back up Loop Street and ending at The Booth

✨️✨️Please bring the kids and join in on the fun! ✨️✨️

Dankie Here dat jy mense Se harte oop maak Vir 'n nuwe begin Na soveel hartseer. Ek Weet hoe dit voel Om Elke dag 16km t...
21/12/2025

Dankie Here dat jy mense Se harte oop maak Vir 'n nuwe begin Na soveel hartseer. Ek Weet hoe dit voel Om Elke dag 16km te stap Om by die werk te Kon Kom so Ek is Saam met Nico en sy kids Bly vandag. Rissiepit

Fake of eg?! Waar is almal van hulle se fiksheids toetse 🙈
21/12/2025

Fake of eg?! Waar is almal van hulle se fiksheids toetse 🙈

Past. At Boshoff van die Christian Revival Church (CRC) is glo meer as ’n jaar gelede stilweg van sy vrou geskei sonder ...
21/12/2025

Past. At Boshoff van die Christian Revival Church (CRC) is glo meer as ’n jaar gelede stilweg van sy vrou geskei sonder om sy duisende gemeentelede daarvan te sê.
🔗LEES MEER: https://brnw.ch/21wYwN5

20/12/2025

⛈️ The Stormers remain the only unbeaten team after 7 rounds of the Vodacom URC. 🦁

20/12/2025

🦈 The Sharks pull away from the Bulls late on in Durban. 🐃

Vodacom

20/12/2025
Ons wil mense net inlig dat die foto wat geplaas word by die vermiste motorfiets boks nie die boks is wat verlore is nie...
20/12/2025

Ons wil mense net inlig dat die foto wat geplaas word by die vermiste motorfiets boks nie die boks is wat verlore is nie. Mense moet ASB nie dit verwar met die boks wat Irene hulle soek nie

Update: BOKS NOG NIE GEVIND NIE!!!

DRINGENDE VERSOEK!!!

Middag kan ek julle vra om net die boodakap uit te saai Asb dit is dringend. Ons is opsoek na 'n SILWERBOKS wat op MOTORFIETS kom, wat af geval het tussen PIKETBERG en VELDRIF. Paspoorte, Beursie, ID en kar sleutels is daar in. Sy hele lewe is daar in. As iemand dit opgetel het kan julle Irene kontak. Ons bied R3000 aan vir die persoon wat dit vir ons oorhandig, ons sal dit baie waardeer.

Kontak No is 0832311511

Daar is tans baie scammers daar buite wat vals oproepe maak oor hoe hulle die boks gevind het.

Baie baie tragies!  Ons harte gaan uit na almal wat deur die tragedie geaffekteer word!
20/12/2025

Baie baie tragies!

Ons harte gaan uit na almal wat deur die tragedie geaffekteer word!



Helikopters is ontplooi nadat ’n brand Saterdag by die Cucina Di Giovanni-restaurant op die Laborie-wynlandgoed in die Paarl uitgebreek het.

Address

No. 8 Suikerbos Close Hoogland Estate
Saldanha
7397

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 23:00

Telephone

+27228800122

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Houtstok FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Houtstok FM:

Share

Category

Our Story

Die Oorspronklike Afrikaanse Radio Stasie in die Kaap!

Die Hartklop van die Weskus!

Speel Net Die Beste Luister Musiek! 24 uur per dag, 7 dae per week, 365 dae n jaar! Beste en Nuutste Afrikaans , Golden Oldies, Springbok Radio treffers asook Country musiek!